


Bosvark wrote:Het hy nie sy septic tank raak geboor nie![]()
![]()
As daai vlam 'n "flashback" het, is hy in sy se maai!!
leprechaun wrote:N paar jaar gelede het onse vriend Witwillem en kie so n voorval gehad toe die longdrop/ boombox iemand se eiers letterlik en figuurlik gekook het , vra raad hulle weet hoe!![]()
![]()
O bliksem! Dan kan hulle maar die dorp van die map afhaal!leprechaun wrote:sit die dorp oppie map......Jorrie sê hy sal kom help , sê net![]()
![]()
Users browsing this forum: No registered users and 10 guests