Hi julle slim fundi’s. Help asb hierdie BAIE dom ou.

Ek het n mooi Apple I-Pad Mini gekry. Nou die dag sien ek die ander ouens het kaarte af gelaai op hulle tablets en gebruik die I-pad nou sommer as n navigasie instrument in stede van die papier kaarte.
Op watter web-blad moet ek die kaarte soek en hoe gaan ek te werk om dit af te laai? Wat is die koste...?
