Nee Nee julle, n skou stuk is n mens te bang om me te vlieg. Die bul gaan gevlie wordAir Hog wrote:Dis die enigste manier wat ou Goose werk!nicow wrote:Dit gaan 'n skouvliegtuig wees as hy klaar is
![Twisted Evil :twisted:](./images/smilies/icon_twisted.gif)
Moderator: Tailspin
Nee Nee julle, n skou stuk is n mens te bang om me te vlieg. Die bul gaan gevlie wordAir Hog wrote:Dis die enigste manier wat ou Goose werk!nicow wrote:Dit gaan 'n skouvliegtuig wees as hy klaar is
Dinge vorder. Soek net iemand wat weet hou om te vyl, al die plate moet gevyl word so dit vat maar tydJvTonder wrote:Vordering mnr Goose?
Nee nog nie, amper klaar met my huis dan kan ek weer volstoom rv bou. Moet die regeering happy houAir Hog wrote:Vlieg hy al?
Baas Thysthys bas wrote:JJUUSSHH Boys, waa'rs Father Goose?![]()
Goose, is jy OK ou maat?
Eish, ek het dan gehoop ek kan my Sprite Sport wat daar in die hangar op Wonderboom staan aan jou smous, want ek gaan ook nooit weer kamp nie, sonder dat ek my huis herbou het!Goose wrote:Na twee maande se kamp is Al my kamp toerusting te koop wil NOOIT weer kamp
Ek hoop ok so Nylstroom kom nader, hoe ver trek jou Jodel gaan hy klaar wees vir nylstroom?JvTonder wrote:Mooi so Hans een van die dae is jy in die lug.
Users browsing this forum: No registered users and 8 guests