Ek het die naweek my 582 blue top se head afgehaal om hom weer mooi blou te spuit.
Voorheen het my temp. Baie Gewissel tussen 20,45,60 en Dan weer open circuit.
Vervang toe die sensor met n vdo sensor, maar sit hom terug op die head en nie weer op thermostat housing nie.
Die temp. Is nou konstant maar Gaan op tot 100 grade. Daar is nou baie vrae, maar ek dink ek Moët eerste vrae
Of die gx2 gekalibreer Moët word met n sekere sensor,of sal die vdo met hom werk.glo ek het hom reg gebloei.enige rad asb.
Heat sensor's
Heat sensor's
Folla
This is not Flying, this is a Flippen Adventure.
![/size]
This is not Flying, this is a Flippen Adventure.

Re: Heat sensor's
Uit gesorteer. Met amptronic gepraat.
Folla
This is not Flying, this is a Flippen Adventure.
![/size]
This is not Flying, this is a Flippen Adventure.

Re: Heat sensor's
Die gx2 het n spesifieke sensor wat saam met hom werk. Kan nie die vdo gebruik nie.
Vdo se maks is 150 grade waar die gx sin maks. 125 grade is.
Ek verstaan dan dat die toleransies op die twee met 20 grade verskil
Vdo se maks is 150 grade waar die gx sin maks. 125 grade is.
Ek verstaan dan dat die toleransies op die twee met 20 grade verskil

Folla
This is not Flying, this is a Flippen Adventure.
![/size]
This is not Flying, this is a Flippen Adventure.

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest