

Moderator: Tailspin
Hoop die weer bly mooi vir 'n toetsvlug....Folla wrote:One day to go.
Dis goeie nuus Folla, hoop KYK is spoedig weer terug in die lug en veilige ure vir jou. Groete en sterkte vir Koos !Folla wrote:Zu-KYK ondergaan nou n Facelift. Het hom oorgekoop by Koos Nel. Koos baie dankie, glo hy sal weer in dieselfde mooi kondisie wees as toe jy hom gehad het.
Sal foto's post soos ons aangaan.
Vlerk is klaar by Jenya en het Kwotasie gekry![]()
Wil net Die Raptor bietjie mooi maak en verkoop dan begin ek volspoed met KYK.
Baie gelukFolla wrote:Zu-KYK ondergaan nou n Facelift. Het hom oorgekoop by Koos Nel. Koos baie dankie, glo hy sal weer in die selfde mooi kondisie wees as toe jy hom gehad het.
Sal foto's post soos ons aangaan.
Vlerk is klaar by Jenya en het Kwotasie gekry![]()
Wil net Die Raptor bietjie mooi maak en verkoop dan begin ek volspoed met KYK.
Folla wrote:Vlerk is bestel. Topless![]()
Ry nou Springs toe om die trike te kry met al sy nuwe spares.
Die fotos sal volg.
![]()
![]()
A++Folla wrote:Die panelbeating het nou begin, Al die panels by Spray-painter![]()
![]()
Die oranje sal hy bly.
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest