NickSwardt wrote:Ons gaan Guinjata bay toe, net onder Inhambane![]()
Jana gaan nie saam nie, gaan defnitief nie daai kans vat nie![]()
Ooh, n' ram vakansie. Geniet hom...dit gaan seker jou laaste een wees vir n' lang tyd...Jana en kleintjie gaan jou inkamp.
Lekker duik plekke daar. Met n' spring gety, laagwater, gaan gerus Paindane toe. Dit is so 5 km suid. Naby aan die rif se punt is daar die mooiste snorkel rif wat ek nog ooit gesien het. Die duik operateurs het ook Wale Shark trips. Wonderlike ondervindig as jy saam met een kan swem. Wens ek gaan saam.

So n' paar fotos van Guinjata uit ZU-AMH geneem.
