Open Cockpit - Namibie- 2013.

Matters of general interest
Sky's the limit
Heard about flying
Posts: 2
Joined: Sun May 05, 2013 10:35 pm

Re: Namibie 2013

Postby Sky's the limit » Sun May 05, 2013 10:55 pm

Weer ek - hoor maar net weer by Hanno re die vlugklarings - as jy vasbrand kontak my dan help ek sover ek kan! Suid-Afrikaners kan ook nou deur NWR (Nam Wildlife Resorts) vliegtrips in Namibie doen - hulle sal kan help met paspoorte stempel etc by Sendelingsdrif as ek dit nie mis het nie. Hulle het onlangs hiermee begin en dit klink nogals na iets om te oorweeg...
Cheers
User avatar
Louis Cole
Whats the right frequency?
Whats the right frequency?
Posts: 293
Joined: Thu Apr 19, 2012 8:46 pm
Location: Jakkalsdans,Riverside Estates,Broederstroom.

Re: Namibie 2013

Postby Louis Cole » Tue May 07, 2013 12:44 am

Chris baie dankie vir die aanbod en raad. Skryf dit in jou dagboek, ons kom by jou om. Ons gaan baie tyd in Walvisbaai, Swakopmund, Brandberg, Sossusvlei en daardie omgewing spandeer en jou plaaslike kennis gaan baie beteken. Ek bel more vir Francois want dit lyk vir my asof ons maar deur die Richtersveld gaan vlieg en by Sendelingsdrif sal oor. Dinge hardloop nou op vol revs, maar sal vollediger per E-pos praat. Het vandag my trike getoets vlieg na ek 'n petrol toevoer problem opgetel het 3 weke gelede. Wil nou net wegspring.
Copperleaf test flight smaller.jpg
Copperleaf test flight smaller.jpg (51.54 KiB) Viewed 3551 times
Landing test flight smaller.jpg
Landing test flight smaller.jpg (49.2 KiB) Viewed 3551 times
Loneranger
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
zu ebl
Solo cross country
Solo cross country
Posts: 129
Joined: Fri Jul 06, 2007 9:27 pm
Location: Springs

Re: Namibie 2013 TSUMEB LUGHAWE

Postby zu ebl » Tue May 07, 2013 7:44 pm

Hallo Louis,
Ons het sopas terug gekom van n toer in Botswana, Namibia vanaf Rundu tot by Ai-Ais en terug SA toe, Net EEN WAARSKUWING,
bly weg van TSUMEB LUGHAWE, hulle het ons 5 GYRO's 550kg MTOW, NET om te land, een vliegtuig het by hulle brandstof ingegooi, ander het
self brandstof ingegooi uit eie kanne, met GEEN BEHEER TORING bystand, GEEN parkeer bystand beampte, GEEN rooi tapyt uitgerol.
ons landings fooi R3150-00 vir 5 GYRO's. dis volgens my n skande dat ons so uitgebuit was.Roelf het haar 3 keer gevra is sy seker, maak sy nie n grap nie??
Toe eweskielik slaan sy oor na ENGELS en beweer hulle kostes is in "American Dollar". :evil: :twisted: (**)

Groetnis
Willie
Ela 08 Gyro
ZU RWS (ex ZU EBL)
only THOSE who do NOTHING make no MISTAKE !
User avatar
Louis Cole
Whats the right frequency?
Whats the right frequency?
Posts: 293
Joined: Thu Apr 19, 2012 8:46 pm
Location: Jakkalsdans,Riverside Estates,Broederstroom.

Re: Namibie 2013

Postby Louis Cole » Tue May 07, 2013 11:41 pm

Baie dankie Willie ek neem kennis. Ek het nou net verdure slegte nuus gekry van Hanno Snyman wat ons aansoeke vir ' Overflight Clearances namens ons by DCA ingedien het. DCA het hom meegedeel dat dit vervang word met 'n Validation Certificate wat jou basies ATF gee om in Namibie vir 'n sekere tydperk te vlieg. Dit is blykbaar nie so nie en met 2 dae om te gaan sit ons sonder 'n Overflight Clearance. Dit is blykbaar een van die redes hoekom daardie ouens in Ondangwa ge-arresteer is. Gaan nou moet "spark" om van voor af 'n Overflight Clearance te bekopm. :? :?
Loneranger
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
HansH
Passed radio course
Passed radio course
Posts: 65
Joined: Wed Nov 11, 2009 9:55 am

Re: Namibie 2013

Postby HansH » Wed May 08, 2013 9:50 am

As a matter of interest were you ever referred to the Namibian Microlight association for your application or have you only dealt with the Namib CAA?
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 5052
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Mooketsi,Duiwelskloof
Contact:

Re: Namibie 2013

Postby nicow » Wed May 08, 2013 3:44 pm

Het julle deur die Aeroclub gewerk?
Nico
Limpopo Flight School
nico@limpopoflightschool.co.za
Asterix
Top Gun
Top Gun
Posts: 637
Joined: Thu Jan 26, 2012 5:38 pm

Re: Namibie 2013

Postby Asterix » Wed May 08, 2013 4:04 pm

Eish.. As ek net daai thread lees op AVCOM wonder ek of julle dit moet doen...As dit ek was sou ek nie, want ek raak redelik vinnig op my perdjie vir 'n kransatleet wat iets probeer bewys...

Se vir Blue Max hy moet die tentpenne by die huis los! Anners gaan hy laaank in die tronk bly! :lol: :lol:

(Namibie was op my lysie ook nadat ons voor-laasjaar gelos het oor die weer. Met my humeur vir dom, aspris mense sal ek maar liewer binne die grense bly. BAIE plekke binnelands waar ek nog moet heen.)

Maak asb. seker julle dinge is reg. Gelukkig weet ek Louie se geduld is langer as myne - hou maar vir Oom Blue Max vas!! :lol:

(NS: Ek weet julle twee "pensioners" :wink: wil dit graag doen - en ek is oortuig daarvan dat julle kan! (^^) . Maar as dinge nou SO begin lyk: Vat al julle tyd, vlieg weskus toe, en gaan kuier op en af duskant die Oranje, die Weskus, die Kalahari, ens. ens. Op so 'n groot X country is daar genoeg om oor te dink en te bekommer, sonder die ekstra kaart in die pak van 'n .....wat jou ... gee omdat hy weet jy is in die ..., en jou vel is ... en jy is in die buiteland. :evil: Eerder as om vir dae in die tronk te wees, prokureurs te reel met hofsake en duisende rande se koste, en dan gastehuise moet betaal want jou vliegtuig is nog "vas", BLY BINNELANDS! Gaan vlieg die Oranje, deur die Richtersveld! Gaan land by Kalahari Bundu Bash! Druk julle neuse suid van daar af en vlieg reg deur die middel van SA! F...k NAM! ## (Dis in elk geval net 'n klomp groot sandhope met beskawing elke 1000 km en 'n helse klomp grond erosie. Plus niemand om jou te kom red as jy iewers in die wildernis moet land nie. En as iemand jou kry - gaan jy VERSEKER tronk toe - as ek so moet aflei uit die AVCOM thread! Ek is seker julle geld sal meer welkom wees aan die SA kant van die Oranje. En niemand gaan julle arresteer as julle iewers moet land nie.....) :roll:

( En terwyl julle die Oranje vlieg - WYS hulle - vlieg aan die Noordekant van die rivier tussen Augrabies en Oranjemund!) Invade hulle ou arme landjie grenslangs vir honderde kilometers, hoog genoeg om terug oor die grens te glide as jy engine out het - en wys hulle: s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019 s019
Last edited by Asterix on Wed May 08, 2013 4:41 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Kalahari
Survived first engine out
Survived first engine out
Posts: 258
Joined: Wed Jan 14, 2009 10:53 am
Location: Bloemfontein

Re: Namibie 2013

Postby Kalahari » Wed May 08, 2013 4:37 pm

Hi Louis

Moenie dat dit wat jy op Avcom lees jou spoed breek nie, leer uit hulle fout en maak die beste van die saak, dit gaan n wonderlike ervaring wees. As jy in die knyp is pleit jy net onnosel, "sorry sir I did not know, I am sorry" Solank as wat jy nie hul bevoegdheid of outoriteit bevraagteken nie behoort jy nie sommer probleme op te tel nie. Die laaste keer wat ek in Nam gevlieg het, hoewel dit seker 13 jaar terug was, was die polisie van die eerstes wat saam met my gevlieg het. Geduld is die beste ding wat jou die verste gaan bring en n hardegat houding die ding wat jou die meeste teespoed gaan besorg.

Voorspoed!
Arrogance and rudeness are the training wheels on the bicycle of life for those who can not keep their balance without it!
Asterix
Top Gun
Top Gun
Posts: 637
Joined: Thu Jan 26, 2012 5:38 pm

Re: Namibie 2013

Postby Asterix » Wed May 08, 2013 4:56 pm

Kalahari wrote:Hi Louis

Moenie dat dit wat jy op Avcom lees jou spoed breek nie, leer uit hulle fout en maak die beste van die saak, dit gaan n wonderlike ervaring wees. As jy in die knyp is pleit jy net onnosel, "sorry sir I did not know, I am sorry" Solank as wat jy nie hul bevoegdheid of outoriteit bevraagteken nie behoort jy nie sommer probleme op te tel nie. Die laaste keer wat ek in Nam gevlieg het, hoewel dit seker 13 jaar terug was, was die polisie van die eerstes wat saam met my gevlieg het. Geduld is die beste ding wat jou die verste gaan bring en n hardegat houding die ding wat jou die meeste teespoed gaan besorg.

Voorspoed!
Sover ek kan aflei het die manne wat tans gestrand is in Namibia dieselfde raad gekry as wat Louis en Paul gekry het: 'n tydelike Nam ATF - "nothing else needed." Die "sorry sir I did not know, I am sorry", het ook nie gewerk nie. Ek glo die "detainees" was baie paaiend, verduidelikend en nederig, maar steeds - 'n paar aande in 'n lekker stink Afrika tronk, duisende rande aan prokureurs en hofaansoeke om hulle net uit die tronk te kry - en raai wat? Hulle is nog steeds daar, want hulle vliegtuie is nog nie ge"clear" nie! Ek wonder wat kos hierdie grappie hulle?

So - hardegat of nie - jy sal tweede kom. Afrikaan met 'n uniform = BAIE geld uit jou sak uit. En bietjie tronktyd, as jy anderkant die grens is. ##
User avatar
Kalahari
Survived first engine out
Survived first engine out
Posts: 258
Joined: Wed Jan 14, 2009 10:53 am
Location: Bloemfontein

Re: Namibie 2013

Postby Kalahari » Wed May 08, 2013 5:36 pm

Asterix wrote:
Kalahari wrote:Hi Louis

Moenie dat dit wat jy op Avcom lees jou spoed breek nie, leer uit hulle fout en maak die beste van die saak, dit gaan n wonderlike ervaring wees. As jy in die knyp is pleit jy net onnosel, "sorry sir I did not know, I am sorry" Solank as wat jy nie hul bevoegdheid of outoriteit bevraagteken nie behoort jy nie sommer probleme op te tel nie. Die laaste keer wat ek in Nam gevlieg het, hoewel dit seker 13 jaar terug was, was die polisie van die eerstes wat saam met my gevlieg het. Geduld is die beste ding wat jou die verste gaan bring en n hardegat houding die ding wat jou die meeste teespoed gaan besorg.

Voorspoed!
Sover ek kan aflei het die manne wat tans gestrand is in Namibia dieselfde raad gekry as wat Louis en Paul gekry het: 'n tydelike Nam ATF - "nothing else needed." Die "sorry sir I did not know, I am sorry", het ook nie gewerk nie. Ek glo die "detainees" was baie paaiend, verduidelikend en nederig, maar steeds - 'n paar aande in 'n lekker stink Afrika tronk, duisende rande aan prokureurs en hofaansoeke om hulle net uit die tronk te kry - en raai wat? Hulle is nog steeds daar, want hulle vliegtuie is nog nie ge"clear" nie! Ek wonder wat kos hierdie grappie hulle?

So - hardegat of nie - jy sal tweede kom. Afrikaan met 'n uniform = BAIE geld uit jou sak uit. En bietjie tronktyd, as jy anderkant die grens is. ##
Volgens Avcom is hulle reeds oppad Windhoek toe en het hulle nou wel hul clearance gekry, en so by the way was dit net een aand in n tronk nie n paar aande, hoewel ek moet toegee dat dit dalk een aand te veel was.

Ek spandeer gemiddeld 5 weke per jaar in Nam en het in die afgelope 25 jaar nog nooit teespoed gehad nie, hoewel ek besef daar is altyd n eerste keer. Maar ek sorg dat ek ek by die reels hou.

As jy op Avcom lees sal jy sien dat die reel wat hul oortree het al vir jare geld ongelukkig het iemand geslip en ek stel nie belang om in n moddergooiery daaroor betrokke te raak nie.

As jy voel die risiko is te hoog om Nam te besoek is dit jou keuse en jou verlies, dan stel ek voor jy bly liewer tuis en pas kinders op.
Arrogance and rudeness are the training wheels on the bicycle of life for those who can not keep their balance without it!
Asterix
Top Gun
Top Gun
Posts: 637
Joined: Thu Jan 26, 2012 5:38 pm

Re: Namibie 2013

Postby Asterix » Wed May 08, 2013 5:50 pm

Baie geluk Kalahari! (^^)

Ek wil net nie sien hoe een van my beste vriende (en mede - vlienieer op verskeie X countries) in die KAK beland in SWA nie!

Gelukkig is jou nou al so ingeburger daar in NAM na jou vele reise oor 25 jaar, en superieure kennis van die wetgewing en so aan, dat ons jou kan nadertrek om te gaan help as my 69 - jarige vriend iewers hulp nodig het. Wat my aanbetref is EEN aand in die tronk te veel vir hom!

Laat kry hom asb. jou besonderhede sodat hy jou sommer DIREK kan kontak.

( En - as hulle nou oppad Windhoek toe is - dan is hulle mos nog STEEDS in NAM? Of hoe? Ons wag nog om te sien of hulle die grens kan oorsteek. Seker gaan jy bietjie help daarmee.

En antwoord asb. bietjie verder - HET dit hulle duisende rande en hofaansoeke gekos? Of nie? Toe? Waar was jy tot dusver met jou groteske kennis van Namibie terwyl hulle daar sit? Gaan weg man! :evil: )
kloot piloot
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1499
Joined: Thu Jan 10, 2008 10:37 pm
Location: Sky @ FABS (Brits Flying Club)
Contact:

Re: Namibie 2013

Postby kloot piloot » Wed May 08, 2013 10:18 pm

You need :

Namibia ATF
Overflight and landing permit
Depart a customs supported RSA field
Land at Namibia customs supported field
Inform the field you are inbound, time and date advisable.

Not that difficult.
Roel Jansen
Never say: "I should have ..."
ZU-IAR powered by BMW 1200
User avatar
Louis Cole
Whats the right frequency?
Whats the right frequency?
Posts: 293
Joined: Thu Apr 19, 2012 8:46 pm
Location: Jakkalsdans,Riverside Estates,Broederstroom.

Re: Namibie 2013

Postby Louis Cole » Wed May 08, 2013 11:51 pm

Dankie vir al die raad en hulp tot dusver en ons waardeer dit. Dit is egter 'n kluitklaplys trippie waaraan ons nou 3 maande intensief beplan en baie geld aan spandeer het. As 'n egte Afrikaan wat vir jare self 'n uniform gedra het, verstaan ek burokrate baie goed. Ek gaan nie op hierdie stadium in my lewe begin dom dinge doen nie en besef maar te goed dat die verkeerde "attitude" jou geen gunste in 'n vreemde land gaan bring nie . Ek hou self daarvan om binne die wet te bly, maar verstaan ook dat dinge gebeur soms waarvoor mens nie voorsiening gemaak of kon maak nie. Ons is hard besig om ons dokumentasie te probeer uitsorteer d.m.v. 'Awesome Aviation en vertrou dat dit afgehandel sal wees teen die tyd wat ons by Upington land. Ek sal ook baie graag wil gebruik maak van die ongelooflike gasvryheid van die baie Noord kapenaars en Namibiers tot dusver. Que sera sera!
Loneranger
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
Bundy
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3624
Joined: Thu Sep 02, 2010 5:23 pm

Re: Namibie 2013

Postby Bundy » Thu May 09, 2013 5:17 am

Louis and Paul just remember there are always at least 3 sides to any story. His, theirs and the truth...

Do not be discouraged my friends, every year there are literally hundereds of pilots who make completely uneventful flights across the borders. We do not have all the details re what exactly went wrong with the pilots who were detained in Namibia....a lot of people simply jumping to conclusions about the whole mess.
I applaud your tenacity and determination to see this dream through and am confident you will be successful in your attempts. Make sure any and all required paperwork is in place and you will have no problem...?

I think arrogance and attitude has a lot to do with situations that go pear shaped abroad....
You have never come across as such a person to me and with all the papers in place the beurocrats will have no reason to treat you unfairly? It is how you handle those situations which makes the difference. :)

As I said to you when last we saw each other, I remain a phone call away should you need help with something. I will try my best to assist in whatever way I can. :)

One more sleepie! (!!)
Bon Voyage guys....yes I am very...very jeolous! ^
I will follow your blogs religeously, I hope you have the time of your lives! vhpy
Last edited by Bundy on Thu May 09, 2013 7:09 am, edited 1 time in total.
User avatar
Blue Max
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1458
Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35

Re: Namibie 2013

Postby Blue Max » Thu May 09, 2013 6:58 am

vhpy
Jislaaik manne ek het baie om te praat.
My internet konneksie is k@k en daarom is ek maar stil.Dalk beter so anners het ek myself seker as in die moeilikheid gepraat.!!!!
Baie interrsessant wat ek hierbo lees en baie dankie vir julle bydra en meelewing...DIT IS LEKKER...
Asterix, jou bydra is waardevol en dit is deel van saampraat om die donner in te word oor dinge wat nie reg is nie...so moenie jou geskrif afhaal nie!!! vhpy
Die storie oor die uitbyting op Tsumeb is met een woord skokkend.
Ek gaan my nie laat intimmideer daardeur nie. Sal eerder met die ground crew voertuig na Tsumeb toe ry en vooraf gaan gesels voor ons land.
Een ding weet ek...en dit is: As ek en Asterix net by onsself Namibie toe sou vlieg, gaan ons meer tyd in die tronk spandeer as daar buite.!!!!
Maar gelukkig is Louis daar en ek het hom belowe ek sal rustig bly en my onnosel hou...( Dit behoort nie moeilik te wees nie.!!)
Sal maar op plase en privaat runways land..Ons het n boek met honderde runways en hulle besonderhede...Ek het vir Louis gese ons land nie op n runway waar daar n amptenaar met n univorm op werk nie...Dit is hulle wat vir my en Asterix so die wetter in maak.!!! (**)
My tyd raak min... :shock:
Ek het ook n stuk geskryf op ons website oor n 'FEW GOOD MEN' gaan lees dit... :o
Ek sal meer bedrywig word met die skrywery, sodra ek in die lug kom, want " waarvan die hart vol is loop die mond van oor.." vhpy
vhpy vhpy
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 10 guests