Open Cockpit - Namibie- 2013.
- Louis Cole
- Whats the right frequency?
- Posts: 293
- Joined: Thu Apr 19, 2012 8:46 pm
- Location: Jakkalsdans,Riverside Estates,Broederstroom.
Open Cockpit - Namibie- 2013.
Ek en Blue Max vertrek op 10 Mei op 'n laaaang trip na Namibie en moontlik Botswana. Ons het 'n basiese roete van Ariamsvlei, Ais-Ais, Ausenkehr, Sendelingsdrif, Aus, Sossusvlei, Hentiesbaai, Skedelkus tot Torabaai, Palmwag, Opuwo, Ruacana en Etosha. Vandaar kan ons moontlik deur die Caprivistrook na Livingstone, Vic Valle, Kasane, Francistown, Limpopo Valley en Polokwane. Alternatiewelik sal ons van Etosha na Outjo, Hardap, Keetmanshoop deur Rietfontein terug vlieg of vanaf Rundu deur Shakawe na Lonetree deur Gaberone na Pilanesberg.
Ons wil graag 'n beroep doen op al die Suidwesters of enigiemand met kontakte in Namibie of Botswana wat ons met kampplek kan help om kontak te maak. Ons het al heelwat hulp by Hanno gekry, maar hoe meer opsies ons het, hoe beter.
Ons het 'grondondersteuning en het 8 weke uitgesit vir die trip. Ons het Drift video kameras op beide vliegtuie asook die voertuig en as ons betyds leerb hoe dit werk beoog ons om gereelde "updates" te gee.

Last edited by Louis Cole on Mon Feb 23, 2015 10:33 pm, edited 2 times in total.
Loneranger
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
- PieterKotze
- Ready for the first flight
- Posts: 48
- Joined: Fri Aug 24, 2012 4:49 pm
- Location: Tedderfield
Re: Namibie 2013
Naand Louis,
Ek is baie jaloers, maar my Gyrotjie trek miskien nog weg oor n week of wat en vang julle erens. Was Vrydag op Opuwo en het die vliegveld geinspekteur, hy is shap, maar jy gaan moet benader soos n precausionary, baie bokke en beeste. Beste plek daar Aba Guesthouse, dame is Ursula (ex Pretoria), vriendelik, skoon, gasvry en goedkoop. Ongelukkig het die kamplek (tentekamp) toegemaak en die ander kampeerplek sal ek nie voorstel nie. Ursula is op +264 6 124 4558 of sel +264 81 234 6810. Ek het n dame daar wat kan help om die trikes oornag op te pas (gaan dit moet doen hoor). Haar naam is Agnes Musaso, plaaslike besigheidsvrou en bekende op die dorp. Soos meeste van die Namibiers in ons ouderdoms groep, praat hulle almal beter afrikaans as ons...absoluut wonderlik! Agnes sal kan reel vir n wag teen n paar N$ vir die aand. Beste brandstof is by die Engen lanks OK Bazaars, kan met garage kaart betaal en geen water en anner cr*p in nie, en bienne 500 m van veld.
Ek is in en uit, jy het my no, so enige hulp stuur sms en ek is op julle case
. Bietjie raad, sodra jy oor die grens is, koop n Mic simkaart, cheap R 7 en jou kostes van kommunikeer sal dramaties goedkoper wees. Net in case, my plaaslike no is +264 81 378 6776. As ons nie weer praat, ek volg julle aksie en sterkte, vlieg veilig!!!
Pieter
Ek is baie jaloers, maar my Gyrotjie trek miskien nog weg oor n week of wat en vang julle erens. Was Vrydag op Opuwo en het die vliegveld geinspekteur, hy is shap, maar jy gaan moet benader soos n precausionary, baie bokke en beeste. Beste plek daar Aba Guesthouse, dame is Ursula (ex Pretoria), vriendelik, skoon, gasvry en goedkoop. Ongelukkig het die kamplek (tentekamp) toegemaak en die ander kampeerplek sal ek nie voorstel nie. Ursula is op +264 6 124 4558 of sel +264 81 234 6810. Ek het n dame daar wat kan help om die trikes oornag op te pas (gaan dit moet doen hoor). Haar naam is Agnes Musaso, plaaslike besigheidsvrou en bekende op die dorp. Soos meeste van die Namibiers in ons ouderdoms groep, praat hulle almal beter afrikaans as ons...absoluut wonderlik! Agnes sal kan reel vir n wag teen n paar N$ vir die aand. Beste brandstof is by die Engen lanks OK Bazaars, kan met garage kaart betaal en geen water en anner cr*p in nie, en bienne 500 m van veld.
Ek is in en uit, jy het my no, so enige hulp stuur sms en ek is op julle case

Pieter
Air Pollution
- Kalahari
- Survived first engine out
- Posts: 258
- Joined: Wed Jan 14, 2009 10:53 am
- Location: Bloemfontein
Re: Namibie 2013
If you need assistance between Keetmanshopeloos and Rietfontein let me know, will see what I can arrange. They might be full of crap at Rietfontein border if crossing with a Microlight, all depends whom is on duty and what mood they are in.
Arrogance and rudeness are the training wheels on the bicycle of life for those who can not keep their balance without it!
- Louis Cole
- Whats the right frequency?
- Posts: 293
- Joined: Thu Apr 19, 2012 8:46 pm
- Location: Jakkalsdans,Riverside Estates,Broederstroom.
Re: Namibie 2013
Baie dankie Pieter. Ek hoop ons kan mekaar raak vlieg erens. Daai Ursula klink belowend,vriendelik, skoon, gasvry en goedkoop. Ek gaan haar beslis kontak. Jy brei egter nie baie uit oor Agnes nie. Baie dankie vir die raad en ek gaan beslis kontak hou.PieterKotze wrote:Naand Louis,
Ek is baie jaloers, maar my Gyrotjie trek miskien nog weg oor n week of wat en vang julle erens. Was Vrydag op Opuwo en het die vliegveld geinspekteur, hy is shap, maar jy gaan moet benader soos n precausionary, baie bokke en beeste. Beste plek daar Aba Guesthouse, dame is Ursula (ex Pretoria), vriendelik, skoon, gasvry en goedkoop. Ongelukkig het die kamplek (tentekamp) toegemaak en die ander kampeerplek sal ek nie voorstel nie. Ursula is op +264 6 124 4558 of sel +264 81 234 6810. Ek het n dame daar wat kan help om die trikes oornag op te pas (gaan dit moet doen hoor). Haar naam is Agnes Musaso, plaaslike besigheidsvrou en bekende op die dorp. Soos meeste van die Namibiers in ons ouderdoms groep, praat hulle almal beter afrikaans as ons...absoluut wonderlik! Agnes sal kan reel vir n wag teen n paar N$ vir die aand. Beste brandstof is by die Engen lanks OK Bazaars, kan met garage kaart betaal en geen water en anner cr*p in nie, en bienne 500 m van veld.
Ek is in en uit, jy het my no, so enige hulp stuur sms en ek is op julle case. Bietjie raad, sodra jy oor die grens is, koop n Mic simkaart, cheap R 7 en jou kostes van kommunikeer sal dramaties goedkoper wees. Net in case, my plaaslike no is +264 81 378 6776. As ons nie weer praat, ek volg julle aksie en sterkte, vlieg veilig!!!
Pieter
Loneranger
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
- Louis Cole
- Whats the right frequency?
- Posts: 293
- Joined: Thu Apr 19, 2012 8:46 pm
- Location: Jakkalsdans,Riverside Estates,Broederstroom.
Re: Namibie 2013
Kalahari,'I have no doubt that we will need your assistance at Rietfontein so we will be in touch.Kalahari wrote:If you need assistance between Keetmanshopeloos and Rietfontein let me know, will see what I can arrange. They might be full of crap at Rietfontein border if crossing with a Microlight, all depends whom is on duty and what mood they are in.
Loneranger
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
- Kalahari
- Survived first engine out
- Posts: 258
- Joined: Wed Jan 14, 2009 10:53 am
- Location: Bloemfontein
Re: Namibie 2013
Hi LouisLouis Cole wrote:Kalahari,'I have no doubt that we will need your assistance at Rietfontein so we will be in touch.Kalahari wrote:If you need assistance between Keetmanshopeloos and Rietfontein let me know, will see what I can arrange. They might be full of crap at Rietfontein border if crossing with a Microlight, all depends whom is on duty and what mood they are in.
If you follow the route from KHP to Rietfontein rather plan your trip as if their is no fuel available at Aroab, at times when it is most critical like over the Easter weekend this year they were out of fuel at the only filling station in town.
When do you expect to return? I will be in the Aroab area for the 1st 2 weeks in July.
Regards
Arrogance and rudeness are the training wheels on the bicycle of life for those who can not keep their balance without it!
- Louis Cole
- Whats the right frequency?
- Posts: 293
- Joined: Thu Apr 19, 2012 8:46 pm
- Location: Jakkalsdans,Riverside Estates,Broederstroom.
Re: Namibie 2013
Thanks for the advice with the fuel. We will keep it in mind and make sure our support vehicle fills the cans at KMH. Our schedule in toto will pretty much be a lottery as we have no particular route or schedule except that we have two months to fly Namibia from south to north and our trip back has 3 alternative routes. Firstly back through Namibia through Rietfontein to Upington, secondly via Botswana through Gaberone to Pilanesberg and lastly via Livingstone, Vic Falls through Limpopo Valley to Polokwane. I guess everything will depend on the renowned hospitality of the Namibians. The response so far has been great. Realistically I think it will be closer to 5 or 6 weeks rather than 8 weeks. We will be blogging daily on our website so our progress will be easy to follow. Really hope we could meet in Aroab.
Loneranger
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
Re: Namibie 2013
Hi Louis,
If you do decide on the Limpopo Valley route, I will be able to offer hangarage and arrange fuel and accommodation in Musina. However, the shortest route from Francistown to Polokwane is via Alldays, where I am sure Pieter Smith will be more than willing to assist.
Safe journey!

Wiets Beukes
ZU-DOD
ZU-IFL
ZU-DOD
ZU-IFL
- Louis Cole
- Whats the right frequency?
- Posts: 293
- Joined: Thu Apr 19, 2012 8:46 pm
- Location: Jakkalsdans,Riverside Estates,Broederstroom.
Re: Namibie 2013
Much appreciated and will definitely get in touch with you should we take that route. Won't you PM me your and Pieter's contact details please?Lonely Sky wrote:Hi Louis,
If you do decide on the Limpopo Valley route, I will be able to offer hangarage and arrange fuel and accommodation in Musina. However, the shortest route from Francistown to Polokwane is via Alldays, where I am sure Pieter Smith will be more than willing to assist.
Safe journey!
Loneranger
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: Namibie 2013
Hi Louis,Louis Cole wrote:Much appreciated and will definitely get in touch with you should we take that route. Won't you PM me your and Pieter's contact details please?Lonely Sky wrote:Hi Louis,
If you do decide on the Limpopo Valley route, I will be able to offer hangarage and arrange fuel and accommodation in Musina. However, the shortest route from Francistown to Polokwane is via Alldays, where I am sure Pieter Smith will be more than willing to assist.
Safe journey!
Jul manne is welkom om via Alldays te vlieg. Dis maar die roete wat die meeste manne gebruik. Roelf Palm hulle a 2keer hier verby op n Namibie trip. Bel my maar, ek sal help waar ek kan.
Groete
Pieter Smith
082 78six 7six1six
- Louis Cole
- Whats the right frequency?
- Posts: 293
- Joined: Thu Apr 19, 2012 8:46 pm
- Location: Jakkalsdans,Riverside Estates,Broederstroom.
Re: Namibie 2013
Pieter dankie ek gaan kontak maak. Nog nie seker oor ons roete terug nie.
Loneranger
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
- Louis Cole
- Whats the right frequency?
- Posts: 293
- Joined: Thu Apr 19, 2012 8:46 pm
- Location: Jakkalsdans,Riverside Estates,Broederstroom.
Re: Namibie 2013
Baie dankie Marius,ook vir jou ondersteuning tot dusver.
Baie geluk met jou verjaarsdag Paul. Dis vir my 'n vooreg om die trippie saam met jou te doen. Dit gaan onvergeetlik wees.

Baie geluk met jou verjaarsdag Paul. Dis vir my 'n vooreg om die trippie saam met jou te doen. Dit gaan onvergeetlik wees.

Loneranger
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
- Louis Cole
- Whats the right frequency?
- Posts: 293
- Joined: Thu Apr 19, 2012 8:46 pm
- Location: Jakkalsdans,Riverside Estates,Broederstroom.
Re: Namibie 2013
Net toe ek dink ons is op die afdraende pad na Namibie toe, vertel marius my van 'n berig op Avcom van 12 loodse wat in Ondangwa ge-arresteer is en in die trunk oornag het. Dit wil voorkom of hulle Oorvlugklarings en landingspermitte in orde is en hulle prokureer prober nog vure doodslaan. Ons sal sover moontlik maar probeer om die groot lughawens te vermy. Een van die loodse is Larry McGillewie. Ek wonder of dit dalk 'n perverse reaksie op die Gupta skandaal is en dat die Namibiese outoriteite wil wys dat hulle paraat is anders as ons gasvrye land? Hoe se die Engelse: "Quantum physics will always be hard for a brain designed to remember where the best bananas are."
Loneranger
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
-
- Heard about flying
- Posts: 2
- Joined: Sun May 05, 2013 10:35 pm
Re: Namibie 2013
Jis Louis
Ek bly in Walvisbaai en sal julle ouens graag wil help man. Het van Walvis af saam met 'n klomp ander ouens met trikes en aeries tot teen die Kunene - Kaokoland platgevlieg. Ken die area redelik goed en is bereid om te help as julle nog nodig het! As julle nie hulp nodig het nie, kom dan net hier verby man! Bitter mooi hier langs die see - kyk net uit vir die oosweer....vandag 38*C op Walvisbaai lughawe gewees met ooswinde van 25-30 knope...!
cwf@iway.na as ek kan help man. Groete en enjoy! You're in for the time of your life!
Cheers

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 15 guests