Morning fellow Microlighters,
I need to meet someone in Zeerust tomorrow (Thursday) morning and thought that a nice flight from FATA to FAZR will be great before a long weekend. Can anyone please tell me what the status of the runway is and of course the general rules for the airfield like joining etc. What is the circuit, with the road I presume it might be 04RH/22LH.
Pieter
Zeerust Airfield
- PieterKotze
- Ready for the first flight
- Posts: 48
- Joined: Fri Aug 24, 2012 4:49 pm
- Location: Tedderfield
Zeerust Airfield
Air Pollution
Re: Zeerust Airfield
Speak to Thys O8free26O8O6O
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
- PieterKotze
- Ready for the first flight
- Posts: 48
- Joined: Fri Aug 24, 2012 4:49 pm
- Location: Tedderfield
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: Zeerust Airfield
Hallo Pieter,
Jammer ons kon nie vanoggend praat nie. Hoop die inligting in die kort tyd was van hulp. Daar is nie spesiale prosedure nie, gebruik 'Umanned'. Pas op vir diere vanaf die wildsplaas aan die oos-grens en luister uit vir ander verkeer. Daar kom soms vliegtuie pax af- en oplaai, pakkies aflaai, ens. Die lugmag gebruik dit ook soms vir beweings van die militêre basis op die dorp, sowel as vir nav oefeninge. My nommer is op die hangar deur as jy nood het.
Gaan kyk ook op nav3000.free.fr .Dit is 'n Franse webblad vir pilots. Jy hoef nie te registreer nie. Sodra dit oopmaak, klik op die Suid-Afrikaans vlag. Die volgende bladsy klik op 'The Airfieds" op linkerkant. Tik die naam in, bv Zeerust, of die ICAO naam FAZR. Dan klik jy op 'See the Card'. Daar sal jy ondertoe inligting oor die vliegveld kry asook 'n Google Map as jy op 'Nearby Airfields' klik. Jy kan in en uit zoom en rondskuif soos jy lekker kry. Selfs die huise en plase bekyk.
Dit is amper soos "Airportiki" op AVCOM. pas op vir die GPS Ko-Ords hier hul is meestal verkeerd en wys die foto van PE of so iets. Zeerust s'n is egter korrek.
Veilig vlieg
Thys

AVGAS, dink jy dit sal help as ons 'n zulu met 'n foshol daar op FAZR los om die bossies op die baan te skoffel? Dink net hoeveel landingsfooie ons kan insamel as die SAAF 'n heavy bring

Re: Zeerust Airfield
'n Tswana sal daar meer van pas wees 

Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
-
- Frequent Flyer
- Posts: 1499
- Joined: Thu Jan 10, 2008 10:37 pm
- Location: Sky @ FABS (Brits Flying Club)
- Contact:
Re: Zeerust Airfield
Ek het so 3 of 4 jaar terug daar geland. Daai runway is MASSIVE en moerse lank !
Instrukteurs moet nuwe studente daar gaan leer. Jy kan omtrent 10 touch-and-go's doen voor jy uit die circuit moet vlieg. Of jy doen 10 touch-and-go, "tear-drop" en dan weer 10 in die ander rigting. Student gaan na een dag kan solo !

Roel Jansen
Never say: "I should have ..."
ZU-IAR powered by BMW 1200
Never say: "I should have ..."
ZU-IAR powered by BMW 1200
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: Zeerust Airfield
Omdat altwee jou oge op die weer was, was dit seker heerlike vliegweer?
Vertel van jou trip asb

Vertel van jou trip asb
- PieterKotze
- Ready for the first flight
- Posts: 48
- Joined: Fri Aug 24, 2012 4:49 pm
- Location: Tedderfield
Re: Zeerust Airfield
Hi Thys,
Lekker vlug..FATA - FAZR vreeslike headwind, lugspoed 100 mph GS 78, maar terug geroer. RW in uitstekende toestand, kani verstaan hoekom daar nie meer gevlieg word nie. Ja en RW laaaaannnk en breed, kon in breedte geland het.
Dankie vir al die hulp.
Nog n Vraag weet iemand of Mafikeng/Mahikeng of wat die plek se naam ookal is steeds n internationale lughawe, so kan ek immigrasie uitcheck daar, of is dit net FAPN en FAUP in daai rigting

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 18 guests