Ja baie dankie was lekker en het baie geniet..
Die snorkery langs my in die tent en ook die tent langsaan was vrees aanjaend.!! Ek weet nie hoe hou julle vrouens dit nie.!!! ( die chaingang!!!)
Die gasheer en gasvrou kry eerste prys vir hulle gasvryheid en puik reelings...
Landie wen die eerste prys vir die mooiste drag op die dinee Saterdag-aand..
Die kok verdien vermelding.!!
Die kelners was op die ball...( hulle verdien n tip wanneer julle julle rekenings vereffen !!)
Ek en Anthoney het in n rekord tyd trug gevlieg en ons grondspoed was selde onder 60 knts.!! 1 uur 25 min aan 76 knts is vinnig.!!
Sien uit na die volgende besoek aan Ntkoza.!!
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
Yip, great weekend - Many thanks to all involved, especially Francois and Landy for making it possible - Great party, great food and company
Sure glad my GPS battery died as I was about to take off - Storm winds Saturday morning blew in faster than I would have been able to try and outrun it
Nice meeting some folks I had not met before (Rob, Blue Max, Athony Hugo and the Greeks) and of course seeing all the old familiar faces
Hierdie movie is UNREAL, soos wat dit die naweek capture! Nee jong, tussen jou en Landy is julle die koning van microlight videos.
As ek weer eendag mag vlieg gaan ek net video en fotos vat en dit alles op 'n external drive laai en vir jou kom gee om videos te maak - ek sal jou BETAAL!
You never stop to amaze us with your efforts , costumes , party , drinks at the pool , hanagrage and big smiles ,and food fit for a Porper , love you guys lots many thanks and lots of hugs and kisses
Wild Chicks,Cold beer,KY Jelly and Gt450 Nothing else required!!!!!!!!! THE FORCE IS STRONG ON THE DARK SIDE
A fantastic weekend as always thank you for your hospitality and generosity!! Couple of proper sunburns, few great hangovers, lots and lots of laughs and some really shit flying weather??!!
Seriously well done and thank you ever so much for a brilliant weekend. See you tomorrow