my new toy...

Matters of general interest
tigger
Looking at the sky
Posts: 8
Joined: Thu Mar 14, 2013 4:31 pm

my new toy...

Postby tigger » Thu Mar 14, 2013 5:52 pm

Hier is n trot suid-afrikaanse produk wat so lekker vlieg.
As jy daarin gaan vlieg gaanjy dadelik een van hulle wil koop
Attachments
trike%201.JPG
Oppad om een van my ou pelle te vat ve vlug
trike%201.JPG (15.91 KiB) Viewed 1824 times
trike%202.JPG
Cruzing a nice 85mpr
trike%202.JPG (15.41 KiB) Viewed 1824 times
trike%203.JPG
Besing om trike te uit te trim na di fast position
trike%203.JPG (17.98 KiB) Viewed 1824 times
trike%204.JPG
Top speed 2up. Ek weeg 100kg passasier weeg 107kg pplus 30kg ekstras op trike
trike%204.JPG (15.91 KiB) Viewed 1824 times
trike%205.JPG
Dis hoe sy lyk. Torts suid afrikaanse produk
trike%205.JPG (16.68 KiB) Viewed 1824 times
trike%206.JPG
Wat meer wil n man he
trike%206.JPG (17.23 KiB) Viewed 1824 times
User avatar
Jetman
Nothing beats flying
Nothing beats flying
Posts: 425
Joined: Fri Feb 10, 2006 9:07 am
Location: Kemptonpark

Re: my new toy...

Postby Jetman » Thu Mar 14, 2013 6:07 pm

Baie geluk. Geniet die "girl" en vlieg veilig. Hiermee wens ek ook vir jou baie voorspoedige vliegtyd toe.

Hendrik Loots aka Skin
ZU-FDE Apollo Delta Jet
ZU-IHK Sling
ONE LIFE....LIVE IT
tigger
Looking at the sky
Posts: 8
Joined: Thu Mar 14, 2013 4:31 pm

Re: my new toy...

Postby tigger » Thu Mar 14, 2013 6:15 pm

Baie dankie "skin"
vanish
Learning to fly
Learning to fly
Posts: 59
Joined: Fri Aug 10, 2012 6:09 pm
Location: east london

Re: my new toy...

Postby vanish » Thu Mar 14, 2013 6:42 pm

tigger, kom nou met die hele storie asb, suid afrikaanse produk??? wat is dit, waar, web adress etc. dalk kan ons nog meer kwyl. mag die girl in alle geval jou baie plesier gee in die lug
steve
tigger
Looking at the sky
Posts: 8
Joined: Thu Mar 14, 2013 4:31 pm

Re: my new toy...

Postby tigger » Thu Mar 14, 2013 7:14 pm

Steve.. Eg suid afrikaans...zoom maar in op die foto's die naam van die trike is daarop..

Maar sy vlieg lekr lig op die stok en n 13sq topless van oom jenia..

Toemaar ek het ook gekwyl geld bymekaar geskraap en gese dis nou of nooit..

Eerste nav gevlieg...6.8 ure aan n 1000km..

En ek se dit met n smile!!
vanish
Learning to fly
Learning to fly
Posts: 59
Joined: Fri Aug 10, 2012 6:09 pm
Location: east london

Re: my new toy...

Postby vanish » Fri Mar 15, 2013 3:23 am

wow doing an avaerage of 90 MPH vhpy MANNE,en dan lyk die dingetjie tog te mooi hoor! sal ook xcountry gaan as mens kan beweeg. jenya se vlerk werk, het hy vir jou nuut ontwerp of net 'ge chop"
verder gaan jy vir my verduidelik hoe ek hier moet zoom, want kannie vergroot nie, prentjies te min pixels. :?:
groete steve
User avatar
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 5056
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Mooketsi,Duiwelskloof
Contact:

Re: my new toy...

Postby nicow » Fri Mar 15, 2013 7:53 am

vanish wrote:tigger, kom nou met die hele storie asb, suid afrikaanse produk??? wat is dit, waar, web adress etc. dalk kan ons nog meer kwyl. mag die girl in alle geval jou baie plesier gee in die lug
steve
Baie geluk (^^)
Vertel ons meer :idea:
Waar en vir hoeveel :?:
Nico
Limpopo Flight School
nico@limpopoflightschool.co.za
tigger
Looking at the sky
Posts: 8
Joined: Thu Mar 14, 2013 4:31 pm

Re: my new toy...

Postby tigger » Fri Mar 15, 2013 8:52 am

Steve gaan save die foto en vergroot dit na n groter pixel...

Vlerk is standaart 13sq so daar is niks gechop ni...
Meeste manne vlieg die 15sq topless mAar min weet watse potensiaal die 13sq inhou..

Prys....baie baie minder as n quik...
BRS shoot ingesluit..

Basic info... Die hele trike word opgeset soos wat jy dit wil he.?

Jenia het n goeie vlerk hier..

Vir die wat wonder en seker altyd sal wonder dis n thunderbolt..
En ek se dit met trots...

Ek wou n quik gekoop omrede ek al n hele paar ure agter my naam het met dit het maar het die amerikaanse reevo gaan vlieg en dit skop seriuos gat..
Maar vir R550 000 was net belaglik en ek het gaan soek vir iets wat my dieselfde preformance gee vir minder geld en walla..

Ek sal enige iemand vat vir n demo maak jou mening en opinie..aan negatiewe stellings stel ek glad ni belang ni




In my oe enige vliegtuig is so goed of sleg soos die pilot wat dit vlieg...

So asb manne kom ons se welgedaan aan mense wat hul tyd en liefde in die sport wil indruk soder enige lelike aanmerkings...

Tigger...
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: my new toy...

Postby Boet » Fri Mar 15, 2013 2:46 pm

Tigger, enjoy your new toy, and may you have countless safe flying hours in her. Wtch `em wires!! (^^) (^^) (^^) (^^) (^^)
tigger
Looking at the sky
Posts: 8
Joined: Thu Mar 14, 2013 4:31 pm

Re: my new toy...

Postby tigger » Fri Mar 15, 2013 3:12 pm

Dankie boet!!

Altitude is money in the bank...!
(^^)
User avatar
Tumbleweed
Toooooo Thousand
Toooooo Thousand
Posts: 2349
Joined: Wed Nov 16, 2005 7:14 pm
Location: FASC

Re: my new toy...

Postby Tumbleweed » Sat Mar 16, 2013 7:26 am

Congratulations. Nice to see the trike progress.
Sling ZU FYE - For Your Entertainment
tigger
Looking at the sky
Posts: 8
Joined: Thu Mar 14, 2013 4:31 pm

Re: my new toy...

Postby tigger » Sat Mar 16, 2013 8:53 am

Thanks tumbelweed... Hope to catch up with u guys somewhere in the near future..
kloot piloot
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1499
Joined: Thu Jan 10, 2008 10:37 pm
Location: Sky @ FABS (Brits Flying Club)
Contact:

Re: my new toy...

Postby kloot piloot » Wed Mar 20, 2013 6:05 pm

demon wrote:I would like to see this and compare to the GT450 and Quik R trikes.
Yip, would be good. Maybe we get to see the "Ultimate race" happening at last. Can't find that thread right now, but there was one.
Roel Jansen
Never say: "I should have ..."
ZU-IAR powered by BMW 1200

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 11 guests