Stefaans, jy bedoel soos daai ' die hoek vannie koek' soort van structural lift? Het jy al die tailwheelietjie gepos? Die OOM raak knorrig! En nee AFGAS, ek sal maar liewerster nie Maldives to vliee nie, netnou val ons met ons "styf gestopte velle" innie see, en da vrek allie Haaie vannie colestrol, en dan is dit n vreeslike ekologiese ramp. Neeeee, die haaie vliee nie in my lug nie, en ek swem nie in hulle se see nie!
Maar dit sal nogals lekker wees om soontoe te vliee.......as ek eendag groot is!
A "new" set of well scrubbed-in 850 X 6 slightly pre-owned vet tekkies. 6-ply this time. The 800X6`s were 4 ply, and there were too many punctures.( And the canvass has started to show in too many places!! ) The deck angle is now steeper, and therefore my 3-point touch downs is a lot slower. And it looks rather cool, does`nt it? Costs me a mile or two per hour, but I am in no hurry!
Ou tekkies, nuwe tekkies, net nodig om in die lug te kom, en dan later weer veilig terug. Opstyg is opsioneel, die landings is verpligtend!! My Moeder is 83 jaar oud, en ek en sy het laat vanmiddag n sundowner vluggie geniet. Vir my is dit n groot voorreg om na soveel jare saam nog met haar te kan gaan vlieg. Sy geniet die vlieery geweldig, en hou selfs die stok ook bietjie vas, maar reken die Explorer is bietjie baie meer "gevoelig" as wat die Warrior was! Op nog sommer baaaaaie vlugte saam oums!
Luck-The moment when preparation meets opportunity.
"Whether you think you can or you think you can't, you're right." -Henry Ford
"Opportunity Is Missed By Most Because It Is Dressed in Overalls and Looks Like Work." - Thomas Alva Edison
BUSHPILOTS FLY TAILDRAGGERS
Failure is not the opposite of success, it is the stepping stone for success
More gaan ek my GT-middle A vroeg oplig en die K@k uit my BB vlieg. My vlieg-lus sleep op die grond, ek het te lank laas gevlieg. Onttrekkingssimptome!!