Nie 'n goeie fiberglass job nie, lyk soos 'n vet tannie se seluliet boude!
My gelsakkie is maar dun , so ons bou baie stadig.
Wil nie jou thread hi jack nie...
Groete

Moderator: Tailspin
Jean, don't go there. Ons moenie hieroor praat nieJeanTree wrote: Hi Goose, wat is met hierdie een ????? Hy vlieg seker al of hoe ?
Hi JeanJeanTree wrote:Hi Goose, wat is met hierdie een ????? Hy vlieg seker al of hoe ?
Groete
Jean.
Ja, ek wonder steeds of die windskerm pasavgas wrote:Dis soos 'n sekere beervalk projek
Jy wil nie regtig weet nie KFA. Avgas weet nie maar dit loop rente, nie geld nie, vliegtuig! Een van die dae skenk hy vir my 'n ExplorerKFA wrote:Hier kilnk of hier 'n storie agter die storie is......
Jean ek het hom verkoop om RV te koop. Het laas week gehoor hy is klaar oorgetrek en reg om aanmekaar gesit te wordJeanTree wrote:Wat het met hierdie een gebeur ??
J
Nice, ten minste gaan dit nie nog n onklaar projek wees nie, en.....jy het baie werk daar ingesitGoose wrote:Jean ek het hom verkoop om RV te koop. Het laas week gehoor hy is klaar oorgetrek en reg om aanmekaar gesit te wordJeanTree wrote:Wat het met hierdie een gebeur ??
J
Users browsing this forum: No registered users and 9 guests