My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)
Moderator: Tailspin
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)
Hier is 'n paar selfoon foto's.
Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)
Pasop ek sit die Zulu met die foshol op jou as jy hier kom.
Hy werk net weeksdae en ek doen nie sy job nie
Hy werk net weeksdae en ek doen nie sy job nie

Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)
JJJJJUUUUUUSSSSSSSSHHHHHHHH!!!by avgas » Tue Jan 01, 2013 9:26 pm
Pasop ek sit die Zulu met die foshol op jou as jy hier kom.
Hy werk net weeksdae en ek doen nie sy job nie

Daar was ook op Wonderboom niemand met 'n Clipboard vandag nie. Gratis opstyg, gratis land, geen brandstof, als ge-Notam.

- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)
The missing number 2 photo, sorry. 

- Attachments
-
- 2. Kitfox with Mighty Apies River.jpg (92.08 KiB) Viewed 10820 times
Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)
Hy moet vir ons pasop, ons bring dalk net vir hom n Kieriewaa saamavgas wrote:Pasop ek sit die Zulu met die foshol op jou as jy hier kom.
Hy werk net weeksdae en ek doen nie sy job nie

Ons sal by jou gaan draai Avgas

- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)
Kan ek saamgaan Goose? Ek wil bestelling vir lekker Stamvrugte by AVGAS gaan plaas. Maar hy sal seker nie beskikbaar wees nie, dis nou Druiwefees op Nylstroom en hy werk altyd hard daar.
Ek sal voor jou vertrek sodat jy nie weer so in die stall moet hang om by die Cub te bly nie
Jy het nou wel net 6 liter per uur gebrand gister, maat dit was in die slow cruise. Wat was jou totale fuel burn? Sluit daai twee "high power take offs" in. Dit was nogal goed, net omtrent 120m van remme los tot wiele op, 200m tot 20m hoog (geskat)
. OAT 26 grade, ALT 3800'. Die Kitfox kan nogal beweeg as hy wil!
Die Cub was amper MTO gewig met vol brandstof en 2 groot manne en totaal het ons 15.6 liter per uur gebrand.

Thys die jaar was daar amper geen stamvrugte nie. Die bietjie wat daar was het die bojane en ape verorber.
groete
groete
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)
Net om te laat weet, ons het stamvrugte hier in Swaziland ook. As julle dit wil kom haal met die Cub sal ons dit net moet preserveer.
Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)
Jy moet saamgaan anders kry ek aleen "Foshol"thys bas wrote:Kan ek saamgaan Goose?
Jy het nou wel net 6 liter per uur gebrand gister, maat dit was in die slow cruise. Wat was jou totale fuel burn? Sluit daai twee "high power take offs" in. Dit was nogal goed, net omtrent 120m van remme los tot wiele op, 200m tot 20m hoog (geskat)![]()
. OAT 26 grade, ALT 3800'. Die Kitfox kan nogal beweeg as hy wil!
Die Cub was amper MTO gewig met vol brandstof en 2 groot manne en totaal het ons 15.6 liter per uur gebrand.

Ek was vol (100lt, weet nie hoekom ek so baie fuel wou saam dra nie) toe ek hier weg is gister. In die cruise teen 65mph het my MGL fuel flow net onder 6 lph gewys.
2 full power take offs en all die gespeel saam julle het ek met 20lt die tenk weer vol gemaak

20lt \ 1.8 ure gee 11.1 lph
Nie te sleg nie, ek is gewoonlik hier by 20lph teen 110mph
KRjockey
Laai maar n vrag vrugte in jou Tierperd en bring dit vir baas Thys

Groete
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)
KRjockey
Laai maar n vrag vrugte in jou Tierperd en bring dit vir baas Thys
Dankie Goose, ek het nie geweet hoe om vir krjokey te laat weet dat as ek vandag hier wegtrek ek dalk eers vir volgende jaar se oes daar by hom sal aankom nie (weather permitting)

Ons kan die kieriewaa saamvat in die Cub. Dan het ons 'n foshol en kieriewaa daar. Werk kan dan vinnig voortgesit word vir Tailwheels to Nylstroom 2013. (Begin solank adverteer vir die Fly In)Hy moet vir ons pasop, ons bring dalk net vir hom n Kieriewaa saam

Die Kitfox is nie net STOL nie, dis ook vinnig en ekonomies. Baie goed

- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)
Dankie Goose,
Dit was baie lekker
en dankie Kiekievat jy neem altyd sulke mooi kiekies
. Die fotos het mooi gekom, al was die lig al swak. Die gloed van die son op die horison gee mooi sagte kleur.
Well done!
Watter een is die Pilot en watter een is die Flight Engineer?
Cool
Dit was baie lekker

Well done!

Watter een is die Pilot en watter een is die Flight Engineer?

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)
thys bas wrote: Watter een is die Pilot en watter een is die Flight Engineer?![]()
Cool
Oom Thys dis n Kitfox die nie n Cup nie, die pilot sit VOOR nie agter soos in die Cup nie. Waag dit net weer om so n vraag te vra

- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)
Sorry, sorry, sallie weer nie!
Check daai ogies
EkHetPilotErrorGemaak 

Check daai ogies

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)
Vadersdag middag 20min vlug.
Die was klein Goose se eerste vlug. Hy het vereis dat sy uitskiet stoel in gesit word, trust blykbaar nie die Ouer Goose nie
(neem hom ook nie kwalik nie
)
Hy was heel kalm en dit lyk hy het dit geniet.
Het my GoPro saam geneem maar kan nog nie uitvind hoe om fotos uit die video te neem nie
Baas Thys jy in skaars
, het jy ophou vlieg
Groete
Goose
Die was klein Goose se eerste vlug. Hy het vereis dat sy uitskiet stoel in gesit word, trust blykbaar nie die Ouer Goose nie

Hy was heel kalm en dit lyk hy het dit geniet.
Het my GoPro saam geneem maar kan nog nie uitvind hoe om fotos uit die video te neem nie

Baas Thys jy in skaars

Groete
Goose
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 9 guests