ZU AXT

Matters of general interest
User avatar
JvTonder
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1356
Joined: Mon Sep 14, 2009 10:47 am
Location: Rhinopark

Re: ZU AXT

Postby JvTonder » Fri Dec 28, 2012 5:01 pm

Dankie Louwtjie en ja sal haar BAIE mooi oppas!

Ongelukkig sal ek nie Saterdag daar wees nie maar wel deur die week en volgende naweek.

Groete
Flying feeds the soul!
User avatar
Pietb
The sky is all mine
The sky is all mine
Posts: 490
Joined: Mon Sep 18, 2006 1:36 pm
Location: Wonderboom

Re: ZU AXT

Postby Pietb » Fri Dec 28, 2012 11:08 pm

Geniet ou Maat (^^)

Sy lyk stunning !!
Jab ZU-FDZ
Bundy
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3624
Joined: Thu Sep 02, 2010 5:23 pm

Re: ZU AXT

Postby Bundy » Sat Dec 29, 2012 5:54 am

Well done JV....n MOERSE lekker kers geskenk!

Almost brings a tear to the eye when you see your baby in the sky again. (^^)

ENJOY (!!)
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1177
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: ZU AXT

Postby Goose » Sat Dec 29, 2012 9:03 am

VanTonder

DIs nou F&@$":) mooi man, hou hom nou net so ASB dat ons bietjie kan saam vlieg (^^)

Groete
Goose
User avatar
KFA
Toooooo Thousand
Toooooo Thousand
Posts: 2789
Joined: Mon Jun 19, 2006 8:09 pm
Location: Now at Petit (FARA)
Contact:

Re: ZU AXT

Postby KFA » Sat Dec 29, 2012 1:08 pm

Nice, hou hom nou net (^^) (^^) (!!) in een stuk asb.....
Luck-The moment when preparation meets opportunity.
"Whether you think you can or you think you can't, you're right." -Henry Ford
"Opportunity Is Missed By Most Because It Is Dressed in Overalls and Looks Like Work." - Thomas Alva Edison
BUSHPILOTS FLY TAILDRAGGERS
Failure is not the opposite of success, it is the stepping stone for success
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: ZU AXT

Postby Boet » Sun Dec 30, 2012 8:41 am

My Oupa het n vark gery, vhpy vhpy
afgeval en seer gekry :( (**)
opgeklim 8)
en WEER gery! vhpy vhpy vhpy

Jako, ek het al die ups en down so saam met jou deurgegaan. Vlieg asseblief versigtig, en geniet jou errie gate uit. En alles wat mooi is vir jou in die jaar wat kom! (^^) (^^)
User avatar
JvTonder
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1356
Joined: Mon Sep 14, 2009 10:47 am
Location: Rhinopark

Re: ZU AXT

Postby JvTonder » Sun Dec 30, 2012 9:03 pm

Baie dankie aan almal en ja sal hom nou in een stuk hou. Goose sodra ek weer gemaklik is dan kan ons 'n plan maak.

Boet ja dit was maar swaar maar dankie tog ek het hom gehou en herstel.

Goeie 2013 vir julle almal!
Flying feeds the soul!
User avatar
Blue Max
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1458
Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35

Re: ZU AXT

Postby Blue Max » Mon Dec 31, 2012 2:58 pm

vhpy
Wat begin het as n sad storie het nou n gelukkige einde. vhpy vhpy
Dit is so sleg om n ou se aerie neus in die grond te sien na n insident, dat die eerste gedagte wat gewoonlik opkom is om die aerie te scrap. !! (**)
As n ou eers herstel het van die skok kom n ou agter die skade is nie so groot nie. ( dit was die geval met my)
Wat ek nou al meer as een keer ervaar het is dat wanneer daar aan jou aerie gewerk was jy as pilot agterna n absoluut en uiters deeglike preflight moet doen.!!
Vat n flitslig en gaan elke bout en moer deeglik na..
Manne, ek het twee keer al ernstige foute gevind met my aerie nadat dit herstel was..
In beide gevalle was dit foute wat my lewe kon gekos het..
Ek blameer nie die AP's wat aan die aeries gewerk het nie..Ek blameer myself.!!!
So my chom check daardie aerie deeglik.!!!
Ek skryf hierdie nav die ondergenoemde aanhaling.
JvTonder wrote:Besig om net weer deur alles te gaan en seker te maak al die boude en moere is goed vas. Die rigging word weer nagegaan en sommer besig met een of twee "touch up's" aan gesien Cyril eers die 27ste terug is om die toets vlug te doen gebruik ek nou maar die tyd konstruktief
Hi-jack af.
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
User avatar
JvTonder
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1356
Joined: Mon Sep 14, 2009 10:47 am
Location: Rhinopark

Re: ZU AXT

Postby JvTonder » Mon Dec 31, 2012 8:00 pm

Dankie Blue Max, ek voel dieselfde en het dit wel gedoen en toe sommer weer gedoen. Mens kan nie genoeg seker maak dat alles reg is nie.

Groetnis.
Flying feeds the soul!

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 23 guests