I am going to miss this one...I would love to go but I have way too much on my plate at the moment.



Ek dink ek gaan jou daar sien, wil ook inloer vir 'n brekkie.Goose wrote:Dalk moet ek saterdag gaan inloer om te sien of als onder beheer is![]()
Ek het ook gedink on Saterdag in te vliegAir Hog wrote:Ek dink ek gaan jou daar sien, wil ook inloer vir 'n brekkie.Goose wrote:Dalk moet ek saterdag gaan inloer om te sien of als onder beheer is![]()
Kom julle ook Vrydag deur ??? Lyk my daar is ouens wie VRydag deurkom en ander Saterdag..Air Hog wrote:Ons is nou 4 aeries van Kroon wat gaan kom kyk of Oom Paul 'n brekkie kan maak.
Hy moet net nie jou assistent k@k wees nie...Blue Max wrote:
Kom julle ook Vrydag deur ??? Lyk my daar is ouens wie VRydag deurkom en ander Saterdag..Air Hog wrote:Ons is nou 4 aeries van Kroon wat gaan kom kyk of Oom Paul 'n brekkie kan maak.![]()
![]()
Maak nie saak nie..As julle Saterdag oggend deurkom kan ek die brekkie nie waarborg nie want dan gaan Bundy my assistent kok wees.!!![]()
Ek dink ons gaan hul almal nog wakker vliegAir Hog wrote:Hi Paul, van ons moet werk om te kan vliegso ons kom eers Saterdagoggend deur net vir die Brekkie.
Van ons moet baie vroeg weer terug so ons gaan baie vroeg daar wees. Hoop nie ons vang julle nog in die bed nie![]()
Users browsing this forum: No registered users and 11 guests