Enige forum lede in Schweizer Reneke. Sien daar is twee hangers net voor die dorp.
Besig met site-establishment tussen Schweizer en Wolmaransstad. Sal graag die naweek wil kom kyk hoe en wat julle vlieg.
Folla
This is not Flying, this is a Flippen Adventure.![/size]