Microlight training
-
- Pilot in Command
- Posts: 993
- Joined: Sun May 10, 2009 5:29 pm
- Location: Heidelberg Gauteng
- Contact:
- Bulletjie
- Nothing beats flying
- Posts: 409
- Joined: Fri Oct 08, 2010 2:58 pm
- Location: Rosslyn Microflyers
Re: wp slide in review
Tralmot wrote:thank for nice sharing
I say yes to have you set up it there and provides you with all the details you need to publish and create it the primary website for this sector address.
Just let me know what you need from me.
RIBA

Please mods.....
Dream more when you are awake!
Re: Microlight training
Him Be GONE ! ! !
Gavin van der Berg - ZS-WWF
“The genius controls the chaos”
One of the Proud Chain Gang Founding Members
“The genius controls the chaos”
One of the Proud Chain Gang Founding Members
Re: Microlight training
Dag almal
Raai wies terug. Het lank gewonder of ek dit moet post maar het toe besluit om my ervaring verder te deel. Laas jaar op 4 Oktober(op my huweliks herdenking).
is ek toe weer vliegveld toe.Op vir n paar circuts land baie mooi, vol self vertroue. Kry toe die groot nuus van solo, maar instrukteur wil net weer stalls met my doen, so gou weer op die recovery stalls pragtig en toe terug baan toe om instukteur af te laai en solo te gaan, Met die baan insig maar nog n goeie 4nm weg, begin hy my brief oor die hanteering wat gaan verander op solo, vinniger in die lug, langer float ens. En toe begin my enjin revs rondspring en voor ons weet ENJIN OUT!!!!
Dis doodstil da bo, net die ligte windtjie deur jou gesig, onmiddelik skop training in.Vinnig deur die dril, maar spot bly n problem en so sak ons, ek hou bar in ,bly net bo stall en ons soek n spot, geen, besige teerpad, kleiner paaie nes van kragdrade en verder kliprante en doringbome, eintlik bebos, Ons kies saam n kleinpaaitjie maar hys kort, bo oor hoe spanningslyne op die paaitjie, land vining en rol, dankie tog was my gedagte toe ons die wiele neersit, n harde vinnige landing wou nie spoed verloor nie, 30 m verder hak die vlerk links teen n boompie, ruk die trike om en ons rol twee keer die grondpaaitjie af, Na n groot stofwolk maak ons onsself by mekaar, sukkel uit die wrak uit, skud hand,ons het dit gemaak, trike nie eintlik nie, redelik skade,
Ons bel toe vir hulp, vining daar, en arm begin pyn en swell, toe maar hospital toe, linker arm altwee pype gekraak en harsingskudding , hou op die voorkop weg,
Maar gelukkig is ek hier om my verhaal op my solo dag te vertel, so 6 maande later het ek laas week my radio gaan doen, skryf hierdie week eksamen en skryf volgende week 2 vakke by raasa, Vlieg bly in my bloed, die gevoel van vryheid en genot op n stil oggend vlug is net onbeskryflik, So eks terug en ek GAAN my lisensie klaar maak.

The Sky is not my limit, it is my playground!!!
-
- The Big Four K
- Posts: 5052
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: Microlight training
Ek is bly jy het nie net gestop nie.Sterkte met jou eksemens
,en geniet die opleiding
Hoekom het jy 'n engin out gehad?

Hoekom het jy 'n engin out gehad?
Re: Microlight training
Small end bearing het gegaan!!!
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
-
- Pilot in Command
- Posts: 993
- Joined: Sun May 10, 2009 5:29 pm
- Location: Heidelberg Gauteng
- Contact:
Re: Microlight training
Baie geluk met die noodlanding waarvan jy en die instrukteur kon wegloop.Jy het 'n groot les en ervaring geleer.Bly dat jy voort gaan met jou opleiding.Nou raak dit eers lekker!!!Geniet dit!! 

FLY SAFE!!FLYBOY OBD.Aerotrike Scout 503 ZU-CAI.
Re: Microlight training
Radio 92%
Princeples of flight 100%
Engins an airframe 98%
Nou vir die res, moet se radio was moeilik, almal wat besig is, leer hom goed, mocks het niks amper beteken by radio nie.
Princeples of flight 100%
Engins an airframe 98%
Nou vir die res, moet se radio was moeilik, almal wat besig is, leer hom goed, mocks het niks amper beteken by radio nie.
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
-
- The Big Four K
- Posts: 5052
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: Microlight training
Baie gelukBullseye wrote:Radio 92%
Princeples of flight 100%
Engins an airframe 98%
Nou vir die res, moet se radio was moeilik, almal wat besig is, leer hom goed, mocks het niks amper beteken by radio nie.

Re: Microlight training
Dankie Nicow
Skryf more Airlaw en Humen Preformences
Wens eks al kla die sukkel om te leer na so paar jaar pla maar
Skryf more Airlaw en Humen Preformences
Wens eks al kla die sukkel om te leer na so paar jaar pla maar
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
Re: Microlight training
skryf my laaste 2 vakke more, navigation en met, Dan net radio practise. Dan gou die laaste paar ure klaar maak, een van die dae weer solo!!

The Sky is not my limit, it is my playground!!!
Re: Microlight training
KLAAR met al my vakke, wooo hooooo
!!!!!

The Sky is not my limit, it is my playground!!!
-
- The Big Four K
- Posts: 5052
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: Microlight training
Baie gelukBullseye wrote:KLAAR met al my vakke, wooo hooooo!!!!!

Re: Microlight training
Dankie Nico
Sien nou weer baie uit, die gogga het my nou weer gebyt. Gou radio practise dir week doen, dan weer in die lug
Sien nou weer baie uit, die gogga het my nou weer gebyt. Gou radio practise dir week doen, dan weer in die lug
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
Re: Microlight training
Dankie Nico
Sien nou weer baie uit, die gogga het my nou weer gebyt. Gou radio practise dir week doen, dan weer in die lug
Sien nou weer baie uit, die gogga het my nou weer gebyt. Gou radio practise dir week doen, dan weer in die lug
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 4 guests