Finally: MY own Bushbaby Explorer
Moderator: Tailspin
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Ok in jou opinie watter een is beter die 2.27:1 of die 2.43:1 (of is dit 2.34:1). Soos ek dit verstaan draai die prop stadiger op die 2.43 maar die motor loop teen hoër rpm maar jy kan groter prop swaai? Wil jy nie eerder dit motor stadiger laat draai nie en die prop vinniger soos met die 2.27 nie?Boet wrote:2.27:1
Flying feeds the soul!
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Met die 2.43:1 ratkas is daar nie resonansies nie. Met die 2.27:1 wel. Tussen 3800 en 4200rpm. As ek kon kies 2.43, maar my bank se ek moet stil sit tot die geit bedaar. 

-
- Frequent Flyer
- Posts: 1262
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer


The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Boet,
Jy ken die storie waar daar gesê word..... 'n Mechanic se kar is altyd stukkend en 'n plumber se huis lek altyd en 'n elektrisien...... ens.
(no offense to anybody that are any of the mentioned trades)
Ek wil net sê hierie aerie bouer se airie is dokken fonners mooi. Baie geluk met 'n puik stuk werk....
Veilig vlie
Deon
Jy ken die storie waar daar gesê word..... 'n Mechanic se kar is altyd stukkend en 'n plumber se huis lek altyd en 'n elektrisien...... ens.




Ek wil net sê hierie aerie bouer se airie is dokken fonners mooi. Baie geluk met 'n puik stuk werk....



Veilig vlie
Deon
Caught a dream............
Windlass Aquilla
Thunderbird MKII
Savannah VG
Windlass Aquilla
Thunderbird MKII
Savannah VG
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Dankie Boet, soos hulle sê agterosse kom ook in die kraal, nou verstaan ek.Boet wrote:Met die 2.43:1 ratkas is daar nie resonansies nie. Met die 2.27:1 wel. Tussen 3800 en 4200rpm. As ek kon kies 2.43, maar my bank se ek moet stil sit tot die geit bedaar.
PS: Ek het 2.27:1 ratte te koop as jy so weet van iemand.

Flying feeds the soul!
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
More Boet,Boet wrote:Met die 2.43:1 ratkas is daar nie resonansies nie. Met die 2.27:1 wel. Tussen 3800 en 4200rpm. As ek kon kies 2.43, maar my bank se ek moet stil sit tot die geit bedaar.
Is dit met alle 2.27:1 ratkaste of is dit net geval van die prop en die ratkas?
L:
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Baie dinge kom in play met resonansie. Hoeveelheid silinders, 2 slag of 4 slag, hoeveelheid lemme en natuurlik: Rat verhouding. Het onlangs n BMW installasie getoetsvlieg. 2 Silinders, 4 slag, 3.4 something ratkas, en 3 lem Kief propeller. Die resonansie was so erg, die prop se lemme het in "torsional vibration flutter" gegaan, met gepaardgaande woooow wooooow wooooow vibrasies en natuurlik geraas. Ek was baie dankbaar om weer terug op Moeder-aarde te wees. Dit nadat ek die eienaar van die vliegtuig verseker het, die proppie is te jonk, hy gaan nie werk nie. Toe gooi die man sy speelgoedjies alles uit die kot. Maar nou jaaaaaa. Probeer toe dieselfde errie met my P-Prop, en WAT n verandering, smoooooth, en effektief.
Selfs fabrieks vliegtuie het resonansie. Die Piper Cherokee 180 het n waarskuwing, dat jy nie vir lang tye tussen n sekere rewolusie range mag vlieg nie. Ja: resonansie. Direkte aandrywing, en metaal prop. Alle masjienerie, wat in die rondte draai of op en af, ( Jaaaaa JY ook, pasop!!
), ontwikkel resonansie teen n sekere spoed! Lekker wees!! 
Selfs fabrieks vliegtuie het resonansie. Die Piper Cherokee 180 het n waarskuwing, dat jy nie vir lang tye tussen n sekere rewolusie range mag vlieg nie. Ja: resonansie. Direkte aandrywing, en metaal prop. Alle masjienerie, wat in die rondte draai of op en af, ( Jaaaaa JY ook, pasop!!


Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Dankie Deon. Dit terre maar om tyd in te ruim om aan my eie errie te werk. Party mense raak de bleksem in vir my as ek net n draai gaan vlieg. Ek moet werkwerkwerk soos n slaaf van vroegdag af tot sawends laat, en wil hulle speelgoed al gister gehad het teen 10 jaar terug se prys......... Hierdie job gaan ek nie meer so lank doen nie, ek is so half gatvol.
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Boet wrote:Baie dinge kom in play met resonansie. Hoeveelheid silinders, 2 slag of 4 slag, hoeveelheid lemme en natuurlik: Rat verhouding. Het onlangs n BMW installasie getoetsvlieg. 2 Silinders, 4 slag, 3.4 something ratkas, en 3 lem Kief propeller. Die resonansie was so erg, die prop se lemme het in "torsional vibration flutter" gegaan, met gepaardgaande woooow wooooow wooooow vibrasies en natuurlik geraas. Ek was baie dankbaar om weer terug op Moeder-aarde te wees. Dit nadat ek die eienaar van die vliegtuig verseker het, die proppie is te jonk, hy gaan nie werk nie. Toe gooi die man sy speelgoedjies alles uit die kot. Maar nou jaaaaaa. Probeer toe dieselfde errie met my P-Prop, en WAT n verandering, smoooooth, en effektief.
Selfs fabrieks vliegtuie het resonansie. Die Piper Cherokee 180 het n waarskuwing, dat jy nie vir lang tye tussen n sekere rewolusie range mag vlieg nie. Ja: resonansie. Direkte aandrywing, en metaal prop. Alle masjienerie, wat in die rondte draai of op en af, ( Jaaaaa JY ook, pasop!!), ontwikkel resonansie teen n sekere spoed! Lekker wees!!
Dankie Boet. Ek darem nog nie self resonansie opgetel nie, maar ek sal definitief harder probeer

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
For which gearbox DudeJvTonder wrote:Dankie Boet, soos hulle sê agterosse kom ook in die kraal, nou verstaan ek.Boet wrote:Met die 2.43:1 ratkas is daar nie resonansies nie. Met die 2.27:1 wel. Tussen 3800 en 4200rpm. As ek kon kies 2.43, maar my bank se ek moet stil sit tot die geit bedaar.
PS: Ek het 2.27:1 ratte te koop as jy so weet van iemand.



Gavin van der Berg - ZS-WWF
“The genius controls the chaos”
One of the Proud Chain Gang Founding Members
“The genius controls the chaos”
One of the Proud Chain Gang Founding Members
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
EishTailspin wrote:For which gearbox DudeJvTonder wrote:Dankie Boet, soos hulle sê agterosse kom ook in die kraal, nou verstaan ek.Boet wrote:Met die 2.43:1 ratkas is daar nie resonansies nie. Met die 2.27:1 wel. Tussen 3800 en 4200rpm. As ek kon kies 2.43, maar my bank se ek moet stil sit tot die geit bedaar.
PS: Ek het 2.27:1 ratte te koop as jy so weet van iemand.![]()
![]()


All I know is that it was in a gearbox that was on my 912ULX (95hp), hope that helps!
Flying feeds the soul!
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
On Thursday, last week, I took 11 "Young Eagles" for their first flight. Dis lekker om met die kinders te gaan vlieg. Ek hou hulle gesiggies so uit die dwarste dop, net om die ekstase te sien! Hoop ek het in party van hulle die vlieg-lus wakker gemaak. Ons sport raak al kleiner!
- Attachments
-
- Copy of graad 7 afskeid 061.jpg (60.81 KiB) Viewed 2854 times
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Mooi so Oom
Dis altyd lekker om hulle dop te hou en te sien hoe hulle van onseker na opgewonde gaan.
Groete
Goose

Dis altyd lekker om hulle dop te hou en te sien hoe hulle van onseker na opgewonde gaan.
Groete
Goose
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests