Baie geluk Gawie..
Nou kan jy by Elands Quad en ML kom kuier..net n uur en 10 min van julle af..
Baie geluk ook Nico..
Ek dink die instrukteur verdien altyd n pluimpie vir al die werk om n ou sy vlerkies te laat kry..
Dit bly n lewensgevaarlike werk.

!( veral as jy n student soos ek het!!!!!!!)
