Ek is al 50 jr bedrywig in die eindoms mark..
Het al n paar 'boom' tydperke beleef.
Elke boom het gepaard gegaan met n rentekoers verlaging.
Op die oomblik is rentekoerste die laagste in 30 jaar!!!! en daar is geen 'boom' nie!!!!!
Dit gaan so pateties in ons land dat afgesien van die lae koerse is daar niks aan die gang nie..Die eiendomsmark is pateties.!!!en in plaas dat ons onder die huidige omstandighede minder vir verbruikers items moet betaal , betaal ons meer en meer..
So daar is politiek en wan-administrasie op groot skaal aan die gang..
Dink maar aan paaie, hospitale, skole, misdaad, ( polisie!!!) en polisie hoofde, ens ens ens.
Verbruikers vertroue en vertroue om in die land te bele agv politieke uitsprake deur snotkoppe.!!!en papbroekige en onbekwame leiers.. is deel van die dilemma..Malemma!!
Elke nuwe jong snotkop of amptenaar wie n job het in die staatsdiens of semi-staatsdiens hier in Limpopo ry n smart nuwe motorkar...Waar kom die geld vandaan...????
Ek weet nie hoe n ou hierdie stoomskip gestop gaan kry nie..??? kyk hoe lyk ons bevolkings aanwas!!!!, die geletterdtheid van die 'voters'

, en die lee beloftes wat opgeslurp word deur hoopvolles wie 'jobs' en huise belowe word...

Mense vra my uit oor SA ,hier waar ek nou in n land is waar alles reg en goed administreer word deur bekwame mense en waar wetsgehoorsame burgers respekvol teenoor mekaar is...(Kanada is ook n multi kulturuele land en wat opval is die 'racial harmony' ( rasse verdraagsaamheid) wat n ou hier ervaar...Niemand in hierdie land het rede om iemand te haat bloot oor sy kultuur ras of kleur nie.

!)Rasse onverdraagsaamheid is n euwel wat wortel en tak uitgeroei moet word...
Om terug te kom na wat ek wil se is......
Wat se ek vir iemand wat my vra oor SA..........?????? moet ek lieg of die waarheid praat...????
Oor ons President????? wie 4 vrouens het..( dit was al 6 gewees) wie al twee keer vervolg is eers vir korrupsie en toe vir verkragting???
Oor ons Polisie hoofde...,???? meervoud, julle weet waarvan ek praat...

Oor die toestand van die hospitale, die paaie, die besoedeling,die moorde, die plaasmoorde, die immigrasie, die werkloosheid, die hi, jackings, die scams en al die kak wat langs die paaie le en nie opgetel word nie..
Ons het blind en doof geword en ons moet begin protesteer op die straathoeke, op die internet , in die kerk, op begrafnisse, ons moet ons bekke begin oopmaak...!!!
Dit James ,is OOK hoekom die ekonomie lyk soos hy lyk ,soos die ou in die straat dit verstaan...!!!