Microlight training
Re: Microlight training
wind wind en nog wind, waneer vlieg ons wee????
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
-
- The Big Four K
- Posts: 5052
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: Microlight training
Vandag!Die weer lyk mooi hier in PottiesBullseye wrote:wind wind en nog wind, waneer vlieg ons wee????

Re: Microlight training
Ook hier op Rhinonicow wrote:Vandag!Die weer lyk mooi hier in PottiesBullseye wrote:wind wind en nog wind, waneer vlieg ons wee????.

Re: Microlight training
Nee Manne
Hier het die wind gepomp was bietjie stiller vanoggend maar hier was weer weghol veldbrande op die plase. Op watter sites kyk julle die weer, ek kyk op yr.no maar hul is maar baie verkeerd???

Hier het die wind gepomp was bietjie stiller vanoggend maar hier was weer weghol veldbrande op die plase. Op watter sites kyk julle die weer, ek kyk op yr.no maar hul is maar baie verkeerd???



The Sky is not my limit, it is my playground!!!
Re: Microlight training
Ons kyk maar sommer in die lug en vir die windkous.
maar partykeer ook hier. http://www.windfinder.com/forecast/bronkhorstspruit_dam
As ons in Vereeniging was het ons hier gekyk.
http://www.windfinder.com/forecast/vereeniging
Sondag gaan jy lekker kan vlieg.....met 'n kite!



As ons in Vereeniging was het ons hier gekyk.

Sondag gaan jy lekker kan vlieg.....met 'n kite!

-
- The Big Four K
- Posts: 5052
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: Microlight training
Ons het gister gevlieg,maar die wind was nie lekker nie
.
Vandag lyk ook nie baie belowend nie

Vandag lyk ook nie baie belowend nie

Re: Microlight training
2.5 gedoen vandag 08h00 - 10h30 

Re: Microlight training
Kon vanoggend so 0.4 insit, die kous het gehang 0 wind 150 agl op , het ons pak gekry, baie snaakse weer, hoop maar weer vir kans erens, landings raak alhoe beter, dankie vir daai wind site NEL, sal maar my kite vasmaak aan my stoel en n vleisie braai met ietsie in die hand saterdag en volgende saterdag Betlehem airshow toe, Wie sien ek daar???
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
Re: Microlight training
Dem maar dit is koud daar by julle.Bullseye wrote:Kon vanoggend so 0.4 insit




"Hope the weather is calm tomorrow !!"
Re: Microlight training
Hi almal,
Die weer raak rustiger hier in die vrystaat en die somer begin wys op die plaas, kon gister 1.1 ure doen en begin al hoe meer die landings plant, so 3 landings aleen gedoen sonder hulp, maar moet erken een was n bounce, gaan more vroeg,weer op is baie opgewonde oor die hele ding, ons gaan more op n kleiner gras baan circuts doen, O ja wie gaan saterdag betlehem toe??
Die weer raak rustiger hier in die vrystaat en die somer begin wys op die plaas, kon gister 1.1 ure doen en begin al hoe meer die landings plant, so 3 landings aleen gedoen sonder hulp, maar moet erken een was n bounce, gaan more vroeg,weer op is baie opgewonde oor die hele ding, ons gaan more op n kleiner gras baan circuts doen, O ja wie gaan saterdag betlehem toe??
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
Re: Microlight training
lekker gevlieg gister< ook nie meer koud in doe more nie > begin daai landings nou plant< een van die dae solo kan nie wag nie
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
Re: Microlight training
Ek weet almal was seker waar ek was, gatvol vir slegte weer, kry net nie getrain nie, ek het nou tyd, pitte is opgespaar , maar die WEER!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! voel of ek nooit my lisensie gaan kry nie
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
- Beefmaster
- Going for flight test
- Posts: 191
- Joined: Wed Mar 12, 2008 9:24 am
- Location: Nelspruit
Re: Microlight training
Haha bullseye! Moenie worry nie, ek het net so gevoel. Maar nie oor die weer nie! Vir meer as 'n maand was ek NET in die circuit, exercise 12,13... 13ure straight in die circuit gedoen, toe het ek ook gevoel ek gaan nooit klaar kry nie!!
Hoeveel ure nou al in totaal??
Hoeveel ure nou al in totaal??
ZU-DMB -> Worlds hottest Raptor 582
A powerline never hits an aircraft, except in self-defence.
Gavin Kukard
A powerline never hits an aircraft, except in self-defence.
Gavin Kukard
- Nacho
- Survived second engine out
- Posts: 372
- Joined: Thu Mar 06, 2008 9:40 am
- Location: Crosswinds
- Contact:
Re: Microlight training
Maak vrede met die weer. Hoe vinniger jy doen, hoe beter vir jouself. Dit spaar mens baie frustrasie.
PS: Dink jy jou frustrasie gaan die weer verander
My training het my langer as n jaar gevat vir 35 ure, omrede die weer net noout wou saamspeel nie.
Sterkte! Geniet die tye wat jy kan vlieg. Na Sept behoort dinge bietjie te kalmeer. Sept is die nuwe Augustus.
PS: Dink jy jou frustrasie gaan die weer verander

Sterkte! Geniet die tye wat jy kan vlieg. Na Sept behoort dinge bietjie te kalmeer. Sept is die nuwe Augustus.
Re: Microlight training
HI ouens
Staan so op 11 ure nou,ek dink ek is baie naby aan solo, ons deur emergancy landings, ook heeltyd op , 12, en 13, maar land nou al goed, en ja die wind pomp voort!!!
Staan so op 11 ure nou,ek dink ek is baie naby aan solo, ons deur emergancy landings, ook heeltyd op , 12, en 13, maar land nou al goed, en ja die wind pomp voort!!!
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 6 guests