Hi Air HogAir Hog wrote:Hi Turbo Goose
Wat is die doel van die Glider hook. Wil jy nou Venter saamsleep?![]()
![]()
Nee nie n Venter nie net vir Thys met sy cub, dan hoef hy nie so lank voor ons weg te trek om in tyd daar te wees nie


Hoe vorder die dondervoël
