Dis lekker bydie see

Matters of general interest
witwillem
Top Gun
Top Gun
Posts: 529
Joined: Sat Mar 21, 2009 10:55 am

Dis lekker bydie see

Postby witwillem » Wed Jun 27, 2012 9:43 pm

Die groot jagseisoen is mos nou verby en dis tyd dat ons so n bietjie afsaal na die gespit hirrie jaar . So gemmak vat ons die laangpad Margate toe , Naby v reenens se pas besluit ons dis tyd om te brekfis al is dit n bietjie laat ja . Die Stanley fles is vol Trekker blue label met ou blommie se volroom melk en innie kosblik , die een met die oulike hindjies op is boerewors , friikedelle , mma se varsbrood met vye kofyt en appelkoss jem asook onse werf hoenners se farm fres free range eiers . J aons verskaf die freerange eiers an ou Goolam se winkel op Settlers en die abdoele kom ver virrie eiers . J ano as jy nogie onner die wind , dis wind af van die kosblik gestaan fhet nie sal jy nie weet van sulke dinge nie , ja dis soos die standerd sessie se inlyf as hulle elkeen n handvol kameel doring boom peule moet eet vir ontgroening , ja die juffie wat dar proef kry ook n ontgroening want die manne poep soos n trek os en n donkie nie kan poep nie ne die poep stink soos n ses dag dooie hond ja , dis nou to my oom di blik oopmaak en ek staan onner die wind voor die Cortina se bonnet ,
Ja so gat die dag verby die blerrie regerin se tolle kos ons R256 tot by Marrgate . Ons boek in die Sarie Marais se Flets in net oorkant die wimpie . Die kinners dink die se is een helse dam , My oom loop envertel hulle van di Seilies wat daar op ons vlakte damme bou met die groot masjiene en klein Jor kykie see so en toe reken hy vir sy pa ja jy kan sien die seilies het weer n moerse dam gebou die keer .
Wimpie , milkshakes wafels die klomp vreet die waiters sommmer mijoeners oordag ja , die klompp vreet dat ons hulle moet eers laat loop voordat ons hulle innie bed kans sit en so met die loop sal julle ni glo wie siet ons oppie strand nie .
Die ou greon mannejie met n hels sling omm sy nek en so n pap armpie en n vaal baard , ja hy lyk wragtig asof die honne sy arie se viele nat gepis het .
Die ou "bergheks " soos hy nie ekke haar noem loop envertel dat sy nie met die ou derm kan huis hou nie hyt glo sy spiere geskeur met werk aan n vlerk en n geverfery daar bydie huis en sy garge se sleutel het wonderbaarlik verdwyn na die opeasie op sy skouer , J a glo amper twee maande laas gevlie - sien net wat die vliery kan doen , beneuk en hoog verveeld die ou knaap ja , lyk of die honne regtig al sy lekker opgevreet het , sal maar daar angaan as ons na die naweek huis toe gaan , dalk voel die ou dalk teen daai tyd al beter , Groetnis vannie See Willempie
Asterix
Top Gun
Top Gun
Posts: 637
Joined: Thu Jan 26, 2012 5:38 pm

Re: Dis lekker bydie see

Postby Asterix » Thu Jun 28, 2012 2:52 pm

Daai ou met die af - armpie kan net oom Alex wees!!!

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 12 guests