Dankie ek het lekker fun met my FOXJvTonder wrote:Baie mooi!!!

Van Tonder
Ek hoop jy gaan jou stertsleeper by nylstroom he die jaar

Goose
Moderator: Tailspin
Dankie ek het lekker fun met my FOXJvTonder wrote:Baie mooi!!!
Wel hy vlieg, starter het uit gebrandGoose wrote:Dankie ek het lekker fun met my FOXJvTonder wrote:Baie mooi!!!![]()
Van Tonder
Ek hoop jy gaan jou stertsleeper by nylstroom he die jaar![]()
Goose
JvTonder wrote:Ag nee man nou hoekom is jou motor uit?
Julle kan nie praat van voëlgriep nie, ek gaan tot Oktober toe sit sonder een![]()
![]()
![]()
Ja wel die probleem was veel erger as net breek rigBoet wrote:Oom goose, ek het mos vi jou gese toe hy so rook, hy het n breek ring of twee.......Stuur vir my foudies van jou smoke system, ek wil vir my errie ook een insit! Hoop jou voel voel gou weer beter.
Ek weet die tyd raak min. As als reg verloop vlie hy oor die naweek. Hoe verloop die beplaning vir tailwheels? Ek sal jou bel wil ook n stalletjie opsitavgas wrote:Bliksem broer![]()
![]()
20-22Julie is om die draai
Users browsing this forum: No registered users and 8 guests