Grap van die dag
-
- Frequent Flyer
- Posts: 1262
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: Grap van die dag
I thought she was going to say : " I kept an eye out for you" 

The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402

- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
Re: Grap van die dag
Dit is April en die Boesmans in die Kalahari vra hulle nuwe stamhoof, Spaarwater Kruiper, of dit hierdie winter matig of koud gaan wees.
Omdat hy stamhoof is in meer moderne tye, het hy nooit die ou geheime geleer nie. Wanneer Spaarwater Kruiper die lug bestudeer, kan hy nie voorspel hoe die winter gaan wees nie.
Nieteenstaande besluit hy om dit veilig te speel en hy verklaar dat dit 'n koue winter gaan wees en hulle moet begin brandhout bymekaar maak ter voorbereiding. Hy is egter 'n praktiese man en na 'n paar dae kry hy 'n plan. Hy stap na 'n publieke telefoon by die nasionale pad, skakel die weerburo en vra, "Gaan die komende winter koud wees in die Kalahari?"
"Ja dit lyk so." bevestig die een wat geantwoord het.
Hy gaan terug na die stam en gee instruksie dat hulle nog meer hout bymekaar moet maak.
'n Week later skakel Spaarwater Kruiper weer die weerburo.
"Lyk dit nog steeds na 'n baie koue winter?" vra hy
"Ja, dit gaan baie koud wees." Kom die antwoord.
Hy gaan terug en beveel hulle om elke stukkie hout wat hulle kan vind, op te tel.
Na twee weke skakel hy weer.
"Is julle heeltemal seker dat dit baie koud gaan wees?" vra hy
"Absoluut" kom die antwoord, "dit lyk al hoe meer of dit een van die koudste winters ooit gaan wees."
"Wat maak julle so seker?"
"Ons satelliet fotos wys die Boesmans maak baie hout bymekaar, en hulle is nooit verkeerd nie!"

Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"

- wiskeyfoxtrot
- Top Gun
- Posts: 578
- Joined: Tue Apr 29, 2008 3:12 pm
- Location: Eagles Creek
Re: Grap van die dag
" Excuse me while i kiss the sky "
Aeroprakt A22 Foxbat
ZU - DYE
Sport Cruiser
ZU - LSA
Aeroprakt A22 Foxbat
ZU - DYE
Sport Cruiser
ZU - LSA
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 11 guests