
Sorry manne.
Ek sal nie kan join nie.
Volgende naweek vlieg ek DV na Hartswater toe na n Groooot fly-out.
Met n trike moet n ou so 2dae resserveer om daar te kom en twee dae terug.
As daar van julle manne is wie wil saam moenie skaam wees om te praat,..
