Dankie aan almal hierbo.
Ek hoop om nog n 1000 uur te kan doen voor ek die emmer skop.
Ek staan nou op amper 500 en dit na 2 en half jaar.
Alpha wrote:Die Kalahari roep Oom..
Yes Alpha en baie hart ook.
Ek gaan na volgende naweek weer n poging aanwend om op n paar panne te gaan land en sal julle foto,s stuur as bewys dat ek daar was.
Hoop nie my trike waai weer weg nie..!!!
