:-)
- DarkHelmet
- Toooooo Thousand
- Posts: 2046
- Joined: Mon May 23, 2005 10:12 am
- Location: Jukskei Park - Randburg
Re: :-)
Sjoe! Wat is dit Boet?
Re: :-)
Nog nie beskikbaar nie, maar dit sal darem baie nice lyk??

Re: :-)
Boet wrote:Nog nie beskikbaar nie, maar dit sal darem baie nice lyk??![]()
![]()
![]()
..... en hy moet 'n stertwieletjie hê...

Christo J/v Rensburg
"To be legal, you need the law;
To be just, you need a value system"
"To be legal, you need the law;
To be just, you need a value system"
Re: :-)
I have HUGE respect for what the TAF team are busy doing..........
something not even Cessna has been able to achieve of late.
The new Cessna Skycatcher is being manufactured in China!! Bloody disgrace. 

- Leprachaun
- Frequent Flyer
- Posts: 1161
- Joined: Mon Aug 22, 2005 12:57 pm
- Location: Pretoria
Re: :-)
Moet nie die Chinamen onderskat nie , Audi en BMW het so pas nuwe fabrieke daar geopen , Rumor has it that Rotax ??? may be busy ???
Ons kry tans beste gehalte rou materiale daar , Groetnis Leprachaun
Ons kry tans beste gehalte rou materiale daar , Groetnis Leprachaun

A pilot lives by perfection , or not at all!
Re: :-)
Alex,
Ek sien nie neer op die kwaliteit van China af nie, ek dink dis swak dat die yanks met hulle groot bekke nie self hulle vliegtuie bou nie! Ek het ook gehoor die Chinese wil nou die Rattex copy. Ry self met een van hulle gecopyde enjins in my Toyota Venture, meer as 400 duisend km op die enjin. Geen moeilikheid!!
Dis hoog tyd dat daar n ordentlike enjin op die mark kom met n meer leefbare prys. 
Ek sien nie neer op die kwaliteit van China af nie, ek dink dis swak dat die yanks met hulle groot bekke nie self hulle vliegtuie bou nie! Ek het ook gehoor die Chinese wil nou die Rattex copy. Ry self met een van hulle gecopyde enjins in my Toyota Venture, meer as 400 duisend km op die enjin. Geen moeilikheid!!

- Leprachaun
- Frequent Flyer
- Posts: 1161
- Joined: Mon Aug 22, 2005 12:57 pm
- Location: Pretoria
Re: :-)
Ek bring rotax spares In teen n billike prys, se net Wat my nodig het en check
leprachaun

A pilot lives by perfection , or not at all!
Re: :-)
Ons kry ingevoerde voetuie hier vanaf Japan en Singapoer, en jy kan 'n Singapoer kar nie WEGGEE nie !!
Daar was onlangs 'n Jag (Xk8 ?) sportkoepee op trademe (ons junkmail) met 'n $1 reserwe prys.
Niemand het gebie nie, en die ou moes die ding herlys.
Die enigste ouens wat regtig die chinese karre koop is ouens wat die ding in sy agterplaas uitmekaarmaak en dan die parte verkoop,
niemand vra ooit waar is die truspieel of die deurhandvatsel gemaak nie.

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 9 guests