Don`twannatalkaboutit. Blaf saam met die honde, en jag saam met die wolwe. En smile in my gesig. It seems I will have to adopt a new strategy in life: Be trustworthty, but trust no-one else. That would perhaps be safer.
Nee manne, lyk my julle laat toe dat die probleme julle wen.!
Ek hoop nie jou probleem is soortgelyk aan die van Tumbleweed nie.??
Laat weet maar as ons kan help.!!
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
Om dood te gaan, is nie n kuns nie. Die slegstes onder ons kry dit ook goed reg. Om te LEWE is n kuns, nie die bestes onder ons kry dit altyd goed reg nie. Jaaaaaa, mens moet maar jou twyfelagtige vriende ook naby jou hou, waar jy n ogie oor die blikskottels kan hou!
Nou wat is dit nou , se maar laat ons weet wat gaan aan , dlak kan ons help , of ek stuur my goeie vriend Jorrie (witwillem ) om die geite uit te sort , Leprachaun
My mense vat ,n twee twee en jou knie sal jou herhinner oor jou dade laat weet net