New Baby at Rhino Park - (She arrived Safely !!)
Re: New Baby at Rhino Park - Soon !!
Baie mooi! Die sig uit daardie neus moet iets ongelooflik wees.
Jaco P.
Re: New Baby at Rhino Park - Soon !!
Thanx Jaco.Pat Two wrote:Baie mooi! Die sig uit daardie neus moet iets ongelooflik wees.
Jy moet kom kyk as sy hier is !!
Re: New Baby at Rhino Park - Soon !!
My Savannah is the berries thanks.Pietb wrote:Speak to Rudi.vernon11 wrote:I Still regret the day I sold mine. It is the one that Rudi owns.
Vernon.
I think you could be lucky enough in buying it back again


Re: New Baby at Rhino Park - Soon !!
Geluk ou Pieta nou kan jy k@k en betaal saam die res van ons!
Jy moet hom geniet.


Jy moet hom geniet.
Last edited by JvTonder on Wed Sep 07, 2011 6:59 pm, edited 1 time in total.
Flying feeds the soul!
Re: New Baby at Rhino Park - Soon !!
Dankie vir daai "positiewe" uitsigte ou maat !!JvTonder wrote:Geluk ou Pieta nou kan jy k@k en betaak saam die res van ons!![]()
![]()
Jy moet hom geniet.

Re: New Baby at Rhino Park - Soon !!
Net 'n plesier! Moet sê sy lyk mooi, sal kom kyk wanner sy op Rhino is.Pietb wrote:Dankie vir daai "positiewe" uitsigte ou maat !!JvTonder wrote:Geluk ou Pieta nou kan jy k@k en betaal saam die res van ons!![]()
![]()
Jy moet hom geniet.
Flying feeds the soul!
Re: New Baby at Rhino Park - Soon !!
How many beers you want for a flip??? hahaPietb wrote:Thanx AlanBundy wrote:![]()
![]()
![]()
- Lieb Liebenberg
- Passed radio course
- Posts: 69
- Joined: Mon Sep 14, 2009 1:34 pm
Re: New Baby at Rhino Park - Soon !!
Bundy wrote:How many beers you want for a flip??? hahaPietb wrote:Thanx AlanBundy wrote:![]()
![]()
![]()


No Alan, you more than welcome.
Just give me a bit of time to get used to the plane !
Re: New Baby at Rhino Park - Soon !!
Hi LiebLieb Liebenberg wrote:What aeroplane is this?
Dis `n Rans S12 Airaile
Re: New Baby at Rhino Park - Soon !!
Hi Piet,
Lyk na 'n baie oulike aerie!!
Wanneer kom jy wys in Thabazimbi? Miskien moet jy 'n "cross-country" doen so by die Krokkenoster verby hier na ons toe?
Groetnis
Lyk na 'n baie oulike aerie!!

Wanneer kom jy wys in Thabazimbi? Miskien moet jy 'n "cross-country" doen so by die Krokkenoster verby hier na ons toe?
Groetnis
Re: New Baby at Rhino Park - Soon !!
Klink na `n goeie plan "Wolfman"Wolfman wrote:Hi Piet,
Lyk na 'n baie oulike aerie!!![]()
Wanneer kom jy wys in Thabazimbi? Miskien moet jy 'n "cross-country" doen so by die Krokkenoster verby hier na ons toe?
Groetnis
Sal kyk wanneer ek daar by julle kan uitkom via "Krokkenoster" so nie moet ons maar weer by hom ontmoet ?
Groetnis
Re: New Baby at Rhino Park - Soon !!
[/quote]
You decide
No Alan, you more than welcome.
Just give me a bit of time to get used to the plane ![/quote]
No obligation boet!
Just couldnt resist as if I ever get the chance to do my 3 axis rating, this is the type of aerie Id want to fly!!!
Will pop by Rhino when you get her! Enjoy


No Alan, you more than welcome.
Just give me a bit of time to get used to the plane ![/quote]

Just couldnt resist as if I ever get the chance to do my 3 axis rating, this is the type of aerie Id want to fly!!!
Will pop by Rhino when you get her! Enjoy

Re: New Baby at Rhino Park - Soon !!
Baie mooi Piet hoop jy het lekker gevlieg vandag en gaan nog baie genotvolle ure in haar hê! 

Flying feeds the soul!
Re: New Baby at Rhino Park - Soon !!
Baie Dankie JacoJvTonder wrote:Baie mooi Piet hoop jy het lekker gevlieg vandag en gaan nog baie genotvolle ure in haar hê!

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 18 guests