Gyros burning after impact?
Moderators: Gyronaut, Condor, FO Gyro
Re: Gyros burning after impact?
Thanks Braam, that looks very interesting. Please give us JvL`s take on it once you have heard his opinion please. Think everybody on the forum values his opinion on things like this.
Thanks
Splinter
Thanks
Splinter
Lower, Lower ...........
- Tinkerbell
- Nothing beats flying
- Posts: 407
- Joined: Mon Oct 30, 2006 9:02 am
- Location: Kitty Hawk
- Contact:
Re: Gyros burning after impact?
Hello Braam
This looks like it could be the answer. My only concern is that I rely heavily on visual fuel level checks during flight. If we leave a strip uncovered to be able to see the fuel level (in-flight and when refuelling), will that diminish this product's effectiveness i.e. does it have to be a continuous cover to be effective?

The person who says it can't be done should not interrupt the person doing it.
ZU-RKU Zen
ZU-RTM Calidus
http://www.altairaviation.co.za
ZU-RKU Zen
ZU-RTM Calidus
http://www.altairaviation.co.za
Re: Gyros burning after impact?
Hi Braam.
Have you received any more info from JvL on the product in your last post?
Regards
Have you received any more info from JvL on the product in your last post?
Regards
Lower, Lower ...........
- THI
- Pilot in Command
- Posts: 884
- Joined: Tue Feb 19, 2008 11:12 am
- Location: Potchefstroom - Noordwes
Re: Gyros burning after impact?
Here is a BIG klip in die bos...
What about diesel engines.
Yes weight and and and, but would it be less flamable than mogas in an accident??
What about diesel engines.
Yes weight and and and, but would it be less flamable than mogas in an accident??
- Gyronaut
- Toooooo Thousand
- Posts: 2265
- Joined: Mon Oct 30, 2006 4:26 pm
- Location: Morningstar - Cape Town, Western Cape
Re: Gyros burning after impact?
Nie so groot klip nie Thi! Dis iets wat ek al lankal dophou...
Die D-Motor kan op diesel loop, lae RPM, high torque.... http://www.d-motor.eu/
en ook die OPOC van http://www.ecomotors.com/ ... kan op Diesel loop!
Lees bietjie op, RATTAX se dae is getel.
Len
Die D-Motor kan op diesel loop, lae RPM, high torque.... http://www.d-motor.eu/
en ook die OPOC van http://www.ecomotors.com/ ... kan op Diesel loop!
Lees bietjie op, RATTAX se dae is getel.
Len
- John Boucher
- The Big Four K
- Posts: 4329
- Joined: Mon Jan 29, 2007 5:23 pm
- Location: Dana Bay, Western Cape South Africa
- Contact:
Re: Gyros burning after impact?
http://www.youtube.com/watch?v=buX7FgaH ... re=related
Check the fuel spewing after impact... no post impact fire but just to illustrate!
Check the fuel spewing after impact... no post impact fire but just to illustrate!
John Boucher
MISASA Chairman 2023
jb.brokers@gmail.com
chairman@misasa.org
A Bushcat is Born - CH 211 C "Super Excited"
MISASA Chairman 2023
jb.brokers@gmail.com
chairman@misasa.org
A Bushcat is Born - CH 211 C "Super Excited"

- KFA
- Toooooo Thousand
- Posts: 2789
- Joined: Mon Jun 19, 2006 8:09 pm
- Location: Now at Petit (FARA)
- Contact:
Re: Gyros burning after impact?
Ons is die agente van D-motor vir Afrika, die eerste engine sal middel Augustus hier wees. Ons beplan om hom in die fabriek se demo Explorer vliegtuig in te bou en te toets vir so 300 ure. Ek sal julle op hoogte hou. Alain is besig met 'n 120hp 6cyl weergawe te ontwikkel en sal erens in volgende jaar beskikbaar wees. Hulle verwag dat die engine onder 70kg fully installed sal weeg met 'n brandstof verbruik van onder 15 liter per uur.
Groetnis
Groetnis
Luck-The moment when preparation meets opportunity.
"Whether you think you can or you think you can't, you're right." -Henry Ford
"Opportunity Is Missed By Most Because It Is Dressed in Overalls and Looks Like Work." - Thomas Alva Edison
BUSHPILOTS FLY TAILDRAGGERS
Failure is not the opposite of success, it is the stepping stone for success

-
- First solo
- Posts: 76
- Joined: Wed Dec 09, 2009 4:39 pm
Re: Gyros burning after impact?
Check the fuel spewing after impact... no post impact fire but just to illustrate!
John dit is skrikwekend. Net toe ek dog die RAF se tank kan n redelike hou vat kom jy met die video!! Die pilot was baie baie gelukkig hy het nie aan die brand geslaan nie. Die tenk is binne en los van die kajuit en dit het hom gered want die branstof kon nie agter toe spat agv kajuit wat heel gebly het, het dit vorentoe by die deur uitgespat weg van die engin af. Wat my verder be-indruk, alhoewel die voorste gedeelte van die kajuit redelik opgebreek het, is dat die cheeckplates (wat uit 2 aliuminium plate bestaan) weg gevou het met die lem impak en net die mas wat effe bo die kajuit uitsteek in possisie gebly het. Die wiele, mas en voorste punt van die keel het die pilot duidelik beskerm tydens die rol van die gyro!

- MPL Pilot
- Whats the right frequency?
- Posts: 275
- Joined: Sun Jun 28, 2009 9:33 pm
- Location: Hartbeespoort
Re: Gyros burning after impact?
Very lucky pilot.M I Claase wrote: Die pilot was baie baie gelukkig hy het nie aan die brand geslaan nie.
Something else that could have made a differance for this pilot, there wasn't a turbo that was red from the heat
under that engine. Although I understand that petrol can ignite from as low as 350 deg celcuis.
Ek soek n diesel engin wat 200 perde sal vegdraf vir die UFO.
If you fail.... get up and try again. That is the only way to succeed!
ZS-VMS, ZU-RGG, ZU-FWY
ZS-VMS, ZU-RGG, ZU-FWY
- THI
- Pilot in Command
- Posts: 884
- Joined: Tue Feb 19, 2008 11:12 am
- Location: Potchefstroom - Noordwes
Re: Gyros burning after impact?
Nou praat jy!!Ek soek n diesel engin wat 200 perde sal vegdraf vir die UFO.
Re: Gyros burning after impact?
Hi malcolm
Ons sal moet uitvind of die raf betrokke nog die ou glasvesel tenk in gehad het en of hy die nuwe tenks in het. Ek twyfel baoie sterk die ou het een van ons 2 de genirasie poly tenks in. Ek het al erger ongeluke gesien gebeur met geen petrol storting. Dit is ook een van die redes hoekom die glavesel tenks verander is na poly en ons is al op ons 2 de ginerasie poly tenks. Dat die mense niks oorgekom het nie se noggal baie ne?
Groete

Good instructors always speak well about all flying machines.
Bad instructors speak badly about machines they cannot fly.
Bad instructors speak badly about machines they cannot fly.
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: Gyros burning after impact?
Dis verwaand om op die video te se dis " fuel spewing" Die subaru is n water verkoelde enjin wat sowat 7lt water vat en dit lyk vir my meer na n waterpyp op die enjin wat losgekom het na die inpak.John Boucher wrote:http://www.youtube.com/watch?v=buX7FgaH ... re=related
Check the fuel spewing after impact... no post impact fire but just to illustrate!
- Gyronaut
- Toooooo Thousand
- Posts: 2265
- Joined: Mon Oct 30, 2006 4:26 pm
- Location: Morningstar - Cape Town, Western Cape
Re: Gyros burning after impact?
Dit kan ook dalk die lexan wees wat in stukke bars op impak. Te onduidelik om te sien, maar ek stem saam dit lyk meer na water.
Re: Gyros burning after impact?
Ek het nou na die ongeluk gekyk. Dit is nie petrol wat daar gemors het nie, dit is water van die suge tank wat teen die mas sit, toe die mas die impak vat het die py wat loop van die tank na die radiator filler cap los geruk , die tank het ook gebreek en die water het uitgespat, daar is omtrent 2 l water in daai tank.
So om die rekord reg te stel vir die wat nog wonder, dit is NIE petrol wat daar mos nie.
Groete
Eben Mocke Jnr
So om die rekord reg te stel vir die wat nog wonder, dit is NIE petrol wat daar mos nie.
Groete
Eben Mocke Jnr
Good instructors always speak well about all flying machines.
Bad instructors speak badly about machines they cannot fly.
Bad instructors speak badly about machines they cannot fly.
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: Gyros burning after impact?
Dis vir my SO verkeerd. Ons probeer nou al die afgelope 3 jaar een groot familie word en mekaar se Gyro uitlos. Vir my wat n RAF vlieg is dit nie n lekker video om te kyk nie en dan nog van iemand wat niks weet van n RAF, te lees " Check the fuel spewing after impact." Ek stel voor jy rig eerder n vraag aan die RAF Pilots om hul opinie te hoor oor wat hulle se oor die ongeluk. Water van die suge tank op die mas of water pyp of Fuel van die tank?
Ek kan net dink hoe die RAF agente moet voel na die aanhoudende geswart van hul produk.
Baie dankie vir almal wat so baie tyd en moeite doen om Gyro tanks veiliger te maak.
Veilig vlieg en groete!
Ek kan net dink hoe die RAF agente moet voel na die aanhoudende geswart van hul produk.
Baie dankie vir almal wat so baie tyd en moeite doen om Gyro tanks veiliger te maak.
Veilig vlieg en groete!
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 4 guests