Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Upcoming flying events, fly-ins, airshows, flights etc
User avatar
KFA
Toooooo Thousand
Toooooo Thousand
Posts: 2789
Joined: Mon Jun 19, 2006 8:09 pm
Location: Now at Petit (FARA)
Contact:

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby KFA » Tue Jun 14, 2011 8:23 pm

Cheetah
Luck-The moment when preparation meets opportunity.
"Whether you think you can or you think you can't, you're right." -Henry Ford
"Opportunity Is Missed By Most Because It Is Dressed in Overalls and Looks Like Work." - Thomas Alva Edison
BUSHPILOTS FLY TAILDRAGGERS
Failure is not the opposite of success, it is the stepping stone for success
User avatar
Hub-Bar
Ready for the first flight
Posts: 45
Joined: Tue Jan 15, 2008 8:56 pm
Location: Pearly Beach Airstrip GANSBAAI

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Hub-Bar » Mon Jun 20, 2011 11:37 am

Hi Pieter en die res van die Alldays Crew !

Ons sit almal met baie groot hartseer en is nie lus vir praat nie, en ons voel jammer vir julle dat dit moes gebeur op julle eerste fly-in, maar ek wil vir julle se baie dankie vir ‘n GREAT fly in. Julle kan julself op die skouer klop – julle mag maar en as die Vader dit so beskik, is ek volgende jaar weer daar. En ook aan al die ander bosvelders wat ons verblyf daar by julle so aangenaam gemaak het, baie dankie – jul gasvryheid en vriendelikheid laat ons hunker terug daar na julle toe, daar na waar die groot kremetarte groei.

Sterkte vir julle – ons sien weer!
Francois Marais
ZU-DTS : RAF 2000
ZU-ECS : Bantam B22J
lambada
First solo
Posts: 77
Joined: Fri Dec 17, 2010 9:31 pm

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby lambada » Mon Jun 20, 2011 5:49 pm

Hub-Bar wrote:Hi Pieter en die res van die Alldays Crew !

Ons sit almal met baie groot hartseer en is nie lus vir praat nie, en ons voel jammer vir julle dat dit moes gebeur op julle eerste fly-in, maar ek wil vir julle se baie dankie vir ‘n GREAT fly in. Julle kan julself op die skouer klop – julle mag maar en as die Vader dit so beskik, is ek volgende jaar weer daar. En ook aan al die ander bosvelders wat ons verblyf daar by julle so aangenaam gemaak het, baie dankie – jul gasvryheid en vriendelikheid laat ons hunker terug daar na julle toe, daar na waar die groot kremetarte groei.

Sterkte vir julle – ons sien weer!
Ek stem saam met jou en dink dat dit was die beste fly inn en dit is te danke aan die Vliegfees komitee se uitstekende organisering en almal se gasvryheid in Alldays

Tx

Pieter Roux
User avatar
Blue Max
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1458
Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Blue Max » Wed Jun 22, 2011 6:08 pm

Jislaaik ouens,
Ons is almal baie be-indruk met dit wat ons by Alldays ervaar het.
Pieter en sy helpers het n jaar lank ge-organiseer....Dankie daarvoor.!!!
Dit was great om ook deel te kon wees en welkom te voel tussen my mense.
Die skoonheid van die omgewing, die gasvryheid van die mense en die ervaring om die ware Afrika bos te belewe.
Dit wat aan ons behoort en waarvoor ons, ons gatte af voor af gewerk het...Wat ons sal behou en voor sal veg...terwyl ander sushi vreet op parties hier in Gauteng...
Hou so aan..Ons is volgende jaar weer daar...
Oor die ongeluk voel ons almal hartseer..
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Sat Jul 02, 2011 8:24 am

vhpy vhpy Sien al klaar weer uit na volgende jaar se Flyinn.
Attachments
Vliegfees 11.jpg
The day before the Fly-inn
Vliegfees 12.jpg
ATC Tower the day before the flyinn
Vliegfees 13.jpg
RAVEN 500
Vliegfees 8.jpg
6 Choppers on Finals for Alldays 28
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Sat Jul 02, 2011 8:27 am

Te danke aan my Gyro pelle kon ek ook darm so bietjie vlieg daai naweek. (^^) (^^)
Attachments
Vliegfees 5.jpg
Vliegfees 2.jpg
Vliegfees 7.jpg
Vliegfees 10.jpg
Vliegfees 14.jpg

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests