


Moderator: Tailspin
Ek het niks gevind toe ek hom kaal gemaak het nie, so ek sal moet werk vir daai DollarJeanTree wrote:Hi Goose, ek het gehoor dat elke Citabria n silver Dollar iewers in sy romp het, as die een nog sy oorspronklikke fabric gehad het , dan is jy mos n silver Dollar ryker![]()
![]()
![]()
![]()
Of swyg jy oor sulke "finds"
![]()
![]()
![]()
Groete
Jean
Hi Thysthys bas wrote:Howzit going with the project, Goose?![]()
Jy't te veel rondgetoer om te bou aan die airie?![]()
Sodra ek tyd kry gaan ek self kom kyk!
The pilots echo suffered the only injureTailspin wrote:Sad to see any aircraft like this.
Hope all inside were ok.
Users browsing this forum: No registered users and 8 guests