CARNARVON FLY-IN
- Gyronaut
- Toooooo Thousand
- Posts: 2265
- Joined: Mon Oct 30, 2006 4:26 pm
- Location: Morningstar - Cape Town, Western Cape
Re: CARNARVON FLY-IN
What an awesome fly-in. We took off from Morningstar with 2 Magni M24's on Friday Morning. Stopped at Sutherland for a leg-stretch after about 1hr40 and then on to Carnarvon - another 1hr50. ATC/Organisation/Safety was smooth and professional throughout and the fly-in was incident free thanks to their professional approach.
Transport, Food, bar, stalls, entertainment, heat... all well organised and just GREAT! Well done to the Carnarvon flying club members, specially Rob and Adrie for all their hard work! Your fly in ROCKS!!
We came back via Calvinia, then Clanwilliam, Picketberg to Yserfontein and then coastwise back to Morningstar. Great flight, no bad weather and nothing to report other than that it was fun fun fun!
Thanks Nic, you're a great wing-man and a pleasure to fly with!

Already looking forward to next year!

Thanks Len . Looking forward to seeing eveyone again next year.Thankyou for all you did to make our event a much more enjoyable one.Glad you got home safely.
Rob,Adrie +Carnarvon team.
Rob,Adrie +Carnarvon team.
- Hub-Bar
- Ready for the first flight
- Posts: 45
- Joined: Tue Jan 15, 2008 8:56 pm
- Location: Pearly Beach Airstrip GANSBAAI
Re: CARNARVON FLY-IN
Hi Rob, Adrie, Jasper en al die ander manne en vroue wat vanjaar se Carnavon fly-in so ‘n aangename sukses gemaak het!
Wil net vir julle almal baie dankie se vir ‘n fly-in wat van die beste is wat ek al bygewoon het. Julle organisasie was ‘seamless’ en professioneel. Lyk asof julle dit aldag doen daar op Carnavon. Ons weet hoeveel werk julle moes insit om dit so te laat verloop vir ons en dit word opreg gewaardeer. Moet se, die kuier en lekker nonsens praat om die vure was vir my baie besonders. Mag dit met julle almal daar op Carnavon voorspoedig gaan en as die Voorsienigheid dit so beskik, sien ons julle weer volgende jaar!
Groete van Gansbaai
Francois Marais

ZU-DTS : RAF 2000
ZU-ECS : Bantam B22J
ZU-DTS : RAF 2000
ZU-ECS : Bantam B22J
Re: CARNARVON FLY-IN
Aan al de mannen und frauen van die Carnavon klub: BAIE dankie. Ek het lekker gekuier, en sal jaar na jaar terug wees soos n slegte gewete, tot my uurglas uitloop.
En dankie aan die Bonanza pilot vir sy uitstekende voorbeeld van die k@kste stukkie airmanship op die hele Fly-In. Ons het nie jou stof waardeer nie. Kom asseblief weer, maar kom maar liewerster met jou fiets. Poepholle soos jy moet nie vlieg nie!

En dankie aan die Bonanza pilot vir sy uitstekende voorbeeld van die k@kste stukkie airmanship op die hele Fly-In. Ons het nie jou stof waardeer nie. Kom asseblief weer, maar kom maar liewerster met jou fiets. Poepholle soos jy moet nie vlieg nie!

- Gyronaut
- Toooooo Thousand
- Posts: 2265
- Joined: Mon Oct 30, 2006 4:26 pm
- Location: Morningstar - Cape Town, Western Cape
Re: CARNARVON FLY-IN
Ouch! hoop hy weet wie hy is. Mens onderskat maklik daai propwash.
Re: CARNARVON FLY-IN
Sien uit om almal weer volgende jaar te sien
Die Carnarvon Span
Die Carnarvon Span
Re: CARNARVON FLY-IN
Nee daar is geen verskoning vir die soort airmanship nie.
ALMAL stoot dan hulle erries ver weg om nie stof op almal te blaas nie.
As jy dit nie in konsiderasie hou nie, kort jy definitief n groot les in airmanship.
Dit is onverskoonbaar om met n groot vliegtuig, soos n Bonanza in die geval, jou vliegtuig net eenvoudig te start en sommer net gas te gooi en te ry.
Daar was 3 ligter LSA vliegtuigies reg agter die ou geparkeer, en een van hulle is myne. Ek is die moer in vir die ou.
As jy wil sien hoe dit gedoen moet word, hou my net dop. Ek is n ou pilot, en daarom wil ek baie graag n goeie voorbeeld stel. Diue enigste goeie oefening wat ek nog kry is om my errie ver weg te stoot, sodat ek nie stof op iemand anders of sy vrou,kar of vliegtuigie blaas nie!! Die hele naweek het so mooi verloop. Ek het lekker gekuier by my Carnarvon familie.

Re: CARNARVON FLY-IN
Hi Boet
Ek dink van die manne was nog nooit op 'n vliegveld wat grond oppervlakte het.Nietemin as my marshals 'n 5 ton jet kon stoot na sy parkering was die Bonnie soos 'n Trike.(No Problem).Ek sal my marshals leer dat as iemand wil in parkeer area start up doen die teken gee om onmiddelik enjin te sny.
Ons by Carnarvon skuld vir jou 'n kuier want die kuier kom net van een kant af.Ons sien uit na nog vele besoeke van jou af in toekomstige Fly-in's
Rob

Dankie Rob, vir julle vriendelike gasvryheid. Ja, julle kan gerus kom kuier! As ons lewe en gespaar bly maak ons maar volgende jaar weer so!! 

- Gyronaut
- Toooooo Thousand
- Posts: 2265
- Joined: Mon Oct 30, 2006 4:26 pm
- Location: Morningstar - Cape Town, Western Cape
Re: CARNARVON FLY-IN
Ek wil voorstel dat volgende jaar se Gyro Fly-in by Carnarvon is!
Julle (Carnarvon Vlieg Klub (Jasper, Adrie, Rob en al die ander)... is ge-organize! ...die stalletjies, Tente, Konkas, musiek, fasiliteite en sommer alles laat vir Gariep skaam kry!
Wie ondersteun my idee --- NEXT YEAR, 100 GYRO'S AT THE HOME OF GYRO'S IN SA
CARNARVON

Kom ons lat dit gebeur!
Len
PS: Ek het nagelaat om te noem dat daar ook baie goeie vervoer heeltyd beskikbaar is. Niemand hoef myle ver te loop of stof te vreet soos op Gariep nie.

Last edited by Gyronaut on Sat Jun 11, 2011 8:57 am, edited 1 time in total.
Re: CARNARVON FLY-IN
Ons ondersteun dit.
Groete
Carnarvon Span
Groete
Carnarvon Span
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests