Wagtail wrote:die Kriek is natuurlik ook beskikbaar.....as julle genoeg geld het..........![]()
![]()
![]()
Ek dink nie ek het genoeg geld nie....Pieter Smith wrote:Len ek " dare " jou, vat die KRIEK.![]()

Moderators: Gyronaut, Condor, FO Gyro
Wagtail wrote:die Kriek is natuurlik ook beskikbaar.....as julle genoeg geld het..........![]()
![]()
![]()
Ek dink nie ek het genoeg geld nie....Pieter Smith wrote:Len ek " dare " jou, vat die KRIEK.![]()
Hi Frans,fransstrydom wrote:Pieter,kan jy vir ons n idee gee van hoeveel toilette/storte beskikbaar is vir die wat daar wil kamp?
franss
Ja, jammer Len en ons wou jou nie glo nieGyronaut wrote:Sien julle nou, ek het julle GESE^ Pieter het een vriend!
![]()
![]()
Na die naweek, met sy gyro connections in daai huis, het hy ook nie meer daai vriend nie.Gyronaut wrote:Sien julle nou, ek het julle GESE^ Pieter het een vriend!
Hoekom kry die ablusie 'n dak?Kurt se plek naby Naboom het nie 'n dak oor die ablusies nie-jy moet sien hoe dans die mense as jy daaroor vliegPieter Smith wrote:18 days to go.
Die Alldays Vliegveld maak gereed vir groot dinge en alles val nou mooi in plek.
Eskom het die kragpunt die week aangelê.
Die kamp terrein se ablusie ( Warmwater storte) se dak is op en sal die week klaar wees.
Die ATC toring is klaar en lyk baie baie mooi.
Die water is aangelê en tanks is op.
Dis net die krag kabels en spotlights dan kan die PARTY BEGIN!!!!!!!!!!!
Hi Leon,Low Level wrote:Hi guys
Bunch of us are planning to fly from Pretoria, to Alldays on Thursday - which is a holiday, coming back on Sunday. My wife gets seriously airsick - sometimes - therefore she is worried about only flying to Alldays, if there is no plan B. We plan to take a back-up vehicle, which will also help with surplus baggage - not the wifes.![]()
To put it out there - either my vehicle can do the trip, but we need an extra driver - opportunity for someone who wants to go, or if someone has a vehicle that is going over the same period, that we can bargain upon as a back-up. We might just have a bed available in the house we rented - cannot guarantee.
Please pm or phone it either is available. o82 577 two593
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests