Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Monong Vliegskool in Pietersburg gebruik Alldays vir die eerste keer as 'n Cross Country stop over. Dankie, sien weer in die toekoms. Jul is altyd welkom, laat my net weet en ek kry jul daar met ys koue drankies.
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Die lang naweek op Alldays het goed begin
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Ons kunstenaar vir die naweek van die Vliegfees is Rea le Roux, MD Greyling, DJ Ossewa en ons eie lokale groep PLAASMOORD!
Vir meer inligting en foto`s sien ons Event blad op Facebook: http://www.facebook.com/event.php?eid=177006272326695
Vir meer inligting en foto`s sien ons Event blad op Facebook: http://www.facebook.com/event.php?eid=177006272326695
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Hallo almal,
Ons ablusiblok by ons kamp terrein vir die vliegfees se fondasie en vloer is gegooi, ons begin vandag die meure bou. Als lyk goed op dreef, as daar iemand is wat wil kom kuier en bietjie help met insette en beplanning is jul welkom.
Ek hou jul op hoogte en sal nog fotos opsit binnekort.
Bosveld Groete
Pieter

Ons vliegklub se website amper gereed. Die home-page het reeds 'n paar forms wat jul kan aflaai vir meer inligting oor: Uitstalings, Kampeerplek, Akkommodasie, Lede aansoekvorms ens ens.
Besoek ons gerus op: www.alldaysvliegklub.co.za
Die website sal binnekort vol fotos en nog vele meer stories en inligting oor Alldays en omgewing beskik.

En so lyk dit nou....nog meer oop weerskante.
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Howart Knott @ Alldays Game Auction 25/03/2011
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Hallo almal,
Ons bemarking vir die vliegfees het afgeskop met ons eerste advertensie in die SA Flyer ( April 2011) bl.50. Hou asb die African Pilot, SA Jagter, Wild & Jag, SA Flyer en Landbou Weekblad dop vir die Mei en Junie uitgawe. Ons het duisende flyers en posters gedruk, as daar iemand is wat ons kan help met advertensie by Lughawes/Vliegskole ens ens. of enige plek waar u dink dit opgeplak kan word sal ons dit opreg waardeer. Stuur asb u posadres waarheen ek die flyers en posters vir u kan pos. Byvoorbaat baie dankie.
Groete uit n lekker nat Bosveld

Ons het die idee by Zeblua gesteel en het Gerhardt Grasdakke gister met ons eie Grasdak Alldays ATC Tower begin. Sal foto`s opsit van die vordering.
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Vanaf 01 June 2010 tot en met 31 Desember 2010 het daar 6 Vliegtuie Alldays besoek. Ons het die Alldyas Vliegklub op 12 Januarie 2011 gestig en met ledegelde dadelik die vliegveld begin opgradeer en na vandag se Savannah XL en Cessna 182 wat Alldays besoek het staan ons nou op 51 Vliegtuie vir die Jaar wat van die Alldays vliegveld gebruik gemaak het. Ons beoog om 100+ Vliegtuie van regoor Suid Afrika op die naweek van 17 & 18 Junie 2011 op Alldays te verwelkom.
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Please visit our website: www.alldaysvliegklub.co.za and complete the form: ( Bevestig / Confirm ) if you are planning to visit us on the weekend of 16-19 June for our Alldays Fly-inn Festival.
For more info see the website ( www.alldaysvliegklub.co.za ) it Live at last.
For more info see the website ( www.alldaysvliegklub.co.za ) it Live at last.
- Blue Max
- Frequent Flyer
- Posts: 1458
- Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
- Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Sorry ek laat weet julle so laat.
As dit moontlik is kom ek saam met die Groblersdal manne.. Ennn as hulle nog nie reelings daaroor met julle getref het nie gaan ek hulle nou wakker maak.
Sorry ouens maar ek ly aan earoplane wegwaai sindroom.

Het die siekte n maand gelede opgedoen toe my trike by Reivilo weggewaai het..

Kos my baie geld.
Sal daar hanger-spasie wees, iewers.???

Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest