LenM wrote:Hierdie is die een waarop ek afgekom het vir R855 (incl VAT).
Ek het hom vandag gekoop by Creamers Lubrication Products en het R594,62 betaal maar hy pas nie op my plastiek jerry kanne nie, moet nou ander kanne koop of 'n "adapter" wat sal pas. Het ook 'n nozzle gekry by die Goat throat agent maar dis R250.80 net vir dit, so totale koste is R845.42.

Die agent is Wilfred Ighodaro van CRISPMAY CC,
ighodaro@rocketmail.com. Het ongelukkig nie geweet daar is 'n lokale agent nie anders so ek direk by hom gekoop het.