Ok I need some advice
Using the Warp Drive Protractor setting it on the hub, using the build in spirit level I get the following readings 0 on inner white wheel and 5 on the outer
Now taking the protractor to the blade tips and again using the build in spirit level I get 0 on inner white wheel and 15 on the outer
So am I correct in saying that the pitch is 10 degrees?
At the moment my temps are going to 82 – 85 in the climb and about 80 in the cruise
Next question adjusting the blade tips to 0 on inner and 23 outer will this give me an 18 degree pitch?
Will increasing the pitch to 18 mean that the engine will not work as hard and will reduce the temps?
Warp drive pitch Question
- Tribal Croc
- Frequent Flyer
- Posts: 1445
- Joined: Wed Sep 16, 2009 2:23 pm
- Location: Ntokozo & Sibaka Game Lodge , Bela Bela
- Contact:
Warp drive pitch Question
Tribal Croc
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here
#exploringsouthafricanskies
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here
#exploringsouthafricanskies
- Willie
- The sky is all mine
- Posts: 463
- Joined: Sun Jun 18, 2006 7:23 pm
- Location: Phalaborwa
- Contact:
Re: Warp drive pitch Question
Hi Mr. Dundee
Wat belankrik is, is dat jy naby rooi lyn kom met opsteig (daar waar jou enjin maksimum krag lewer) en dat die grade wat jy ookal gestel op al die lemme dieselfde is. Sit jou trike in die hanger met agterwiel asse op bokkies sodat daar nie beweging is op die rubber bande nie. Neem nou 'n adstand van die punt van die skroef af bv. 100mm op elke lem en trek 'n reghoekige lyn met die trailing of leading edge. Sit 'n laser waterpas op daai stasie en skyn die straal teen die hanger se dak. Nou kan jy oor so groot afstand baie akuraat meet om al die hoeke dieselfde te kry. Wanneer jy die skroef boute vas maak moet die wringkrag dieselfde gestel word op die sleutel hefboom en die voorkant van elke lem moet gestel word om dieselfde pad te volg. Dus as jy 'n drom teen die skroef sit tot dit net raak, kan jy die skroef stel dat elke lem net raak deur die boute waar die lem meer raak bietjie stywer vas te draai. Die vergasser mengsel sal 'n groter verskil maak op die tempratuur as die werkverigting.
Groete
Willie

http://www.africa-24.com/results3.php?p ... pa=fe_path
ZS-APM C182
ZS-UJC Hatz
ZS-VTV Thunderbird MK4
ZU-EJD Thorp T-18
ZS-PPT Tecnam Sierra
ZS-UGS VP2
ZS-UNC KR2
ZS-AEG Trike (Crashed @ Hippo Pools))
ZS-DMW Tripacer Crashed 1985
ZS-APM C182
ZS-UJC Hatz
ZS-VTV Thunderbird MK4
ZU-EJD Thorp T-18
ZS-PPT Tecnam Sierra
ZS-UGS VP2
ZS-UNC KR2
ZS-AEG Trike (Crashed @ Hippo Pools))
ZS-DMW Tripacer Crashed 1985
- Tribal Croc
- Frequent Flyer
- Posts: 1445
- Joined: Wed Sep 16, 2009 2:23 pm
- Location: Ntokozo & Sibaka Game Lodge , Bela Bela
- Contact:
Re: Warp drive pitch Question
Dankie Willie
Ek het van middag weer gekyk en ek kry 6600rpm (static) so gaan more bietjie met die pitch speel en dit na so 15 grade vat en dan weer kyk
Sal laat weet
Groete
Ek het van middag weer gekyk en ek kry 6600rpm (static) so gaan more bietjie met die pitch speel en dit na so 15 grade vat en dan weer kyk
Sal laat weet
Groete
Tribal Croc
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here
#exploringsouthafricanskies
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here
#exploringsouthafricanskies
- Gompou
- Solo cross country
- Posts: 134
- Joined: Tue Mar 24, 2009 8:20 am
- Location: Verneukpan Noord-Kaap
Re: Warp drive pitch Question
Hello willie.
Die metode om die boude stywer te draai om die "tracking" reg te stel, is dit op die hub met die twee plate met die plastiek halfmaane of die soliede aluminuim hub.
Ek het 'n alu hub en dit maak nie werklik verskil aan my tracking nie.
Groete
Gompou

Naked Cobra
ZU-CON
ZU-CON
- Tribal Croc
- Frequent Flyer
- Posts: 1445
- Joined: Wed Sep 16, 2009 2:23 pm
- Location: Ntokozo & Sibaka Game Lodge , Bela Bela
- Contact:
Re: Warp drive pitch Question
Ok did the changes to the warp drive and the t-est flight this morning revealed the following:
Before:
Prop pitch 10 degrees
Static RPM 6600
Cruise RPM 5300
Temperatures Low 80 High 90
After:
Prop pitch 15 degrees
Static RPM 6300
Cruise RPM 4700
Temperatures Low 70 High 82
Rate of climb 800fpm
Felt a bit of vibration so I will loosen all the bolts recheck pitch and re Torque and set the pitch at 14 degrees then it should be ok
Before:
Prop pitch 10 degrees
Static RPM 6600
Cruise RPM 5300
Temperatures Low 80 High 90
After:
Prop pitch 15 degrees
Static RPM 6300
Cruise RPM 4700
Temperatures Low 70 High 82
Rate of climb 800fpm
Felt a bit of vibration so I will loosen all the bolts recheck pitch and re Torque and set the pitch at 14 degrees then it should be ok
Tribal Croc
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here
#exploringsouthafricanskies
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here
#exploringsouthafricanskies
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 13 guests