Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Upcoming flying events, fly-ins, airshows, flights etc
avgas
Top Gun
Top Gun
Posts: 695
Joined: Mon Jul 16, 2007 8:35 am
Location: Nylstroom/ Vaalwater

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby avgas » Thu Jan 13, 2011 6:58 am

Jammer Pieter Saterdag is woes. dankie vir die offer ek sal jou verseker bel as die weer saamspeel.
Groete
Avgas
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Sat Jan 15, 2011 8:29 am

Vergadering en samekoms oor n halfuur by Alldays Vliegveld. Sal jul op hoogte hou (^^)
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Sun Jan 16, 2011 8:51 am

Ons Alldays vlieg fees vergadering van gister het baie goed afgeloop, ons was 23 met 6 verskonings van mense wat definitief by ons wil aansluit en sal ons reelings komitee vroeg die week weer bymekaar kom en te begin reel aan leterlik " The biggest little fly-inn festival in the world".
Baie dankie aan die vliegklub van Louis Trichardt wat hul voorsitter Pieter Schlesinger en nog 2 lede gestuur het om ons vergadering bytewoon. Hulle het ingestem om ons te help met die reelings en die Flyinn n wegbreek naweek te maak vir al hul klub lede.
Ek sal jul op hoogte hou, die gaan n naweek en n half wees.
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Sun Jan 16, 2011 11:27 am

M I Claase wrote:Pieter, ek het geweet as n ou n RAF vlieg moet mens wakker wees want iewers het hy n truuk in sy mou. Julle in Alldays reel al hierdie mondwater goed dan mislei jy ons, arme ouens wat graag wil kom, met koordinate wat iewers in Lesotho eindig!!! Dus, as al die goed waar is, gee dan maar vir ons die regte koordinate!!!
Gaan daar wees.

Malcolm ##
Dankie Mnr Claase,
Ek het dit reg gemaak die S 22 en nie S29 nie.
S22°.40`42” E029°.03`18” :lol:
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Sun Jan 16, 2011 11:38 am

M I Claase wrote:Pieter, ek het geweet as n ou n RAF vlieg moet mens wakker wees want iewers het hy n truuk in sy mou. Julle in Alldays reel al hierdie mondwater goed dan mislei jy ons, arme ouens wat graag wil kom, met koordinate wat iewers in Lesotho eindig!!! Dus, as al die goed waar is, gee dan maar vir ons die regte koordinate!!!
Gaan daar wees.

Malcolm ##
Baie dankie Mnr Claase,
Dit is S22 en nie S29. Jammer amper vlie jy Lesotho toe.
S22°.40`42” E029°.03`18” ( Alldays Airstrip)

Jy moet my laat weet as jy nog n Eland Bul soek om te skiet, dan reel ek dit vi die vrydag of saterdag van die Fly-inn vir jou. Het n plek gekry met n paar Blou monster bulle.
Groete
Pieter
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Sun Jan 16, 2011 12:56 pm

old no 7 wrote:Hi Pieter,
Is onderklere verpligtind innie bosveld ##
Dit is in die middel van die winter Old no 7,
Die bosveld is n snaakse plek , almal hier het byname. So......as jy in n oop Gyro sonder onderkleur hier op daag sal ons jou dan maar old leeu koud 7 moet doop. :lol: :lol: :lol: :lol:


Lw: Winter in die Bosveld ( Alldays) beteken 25-30cc in die dag. ) Ek kan nou net nie meer wag vir die naweek nie. Gaan n fees en n half wees. Hoop jy kan dit bywoon?
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Sun Jan 16, 2011 2:41 pm

Willie wrote: as dit 'n jok storie is kom kuier ek maar weer vir jou. vhpy
Hier is die email wat ek ontvang het vir DJ Ossewa se bevertigting vir ons fly-inn. Die gaan n naweek en n half wees.
Almal welkom! (^^) (^^)

Hi Pieter,
Hiermee bevestig ek dat ek die getekende kontrak terugontvang het asook die bewys van die betaling vir die deposito.
Dus is die datum vas –DJ Ossewa, 18 Junie 2011 te Alldays.

Baie dankie vir al jou moeite!

Groete
Esti
Marnus Bisschoff

Managing Director
CELEBRITY MUSIC MANAGEMENT (Pty) Ltd
Manager for : DJ Ossewa, Pieter Koen, Tanya Van Graan, Dewald Wasserfall, Vaughan Gardiner, Beeskraal, Warren Gray

Tel : +27 12 991 8802 / 8812
Fax : +27 12 991 8318
E-mail : info@celebritymusic.co.za
Website : www.celebritymusic.co.za
‎:: Under Construction ::
www.celebritymusic.co.za
M I Claase
First solo
Posts: 76
Joined: Wed Dec 09, 2009 4:39 pm

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby M I Claase » Mon Jan 17, 2011 9:51 am

Jy moet my laat weet as jy nog n Eland Bul soek om te skiet, dan reel ek dit vi die vrydag of saterdag van die Fly-inn vir jou. Het n plek gekry met n paar Blou monster bulle.
Groete

Laat weet my van die pryse. As jy kan reel moet ek dalk vroeer afkom en kom jag dan is die die res bonus. Is dit Livingston elande? As die pryse reg is kan ek dalk meer ouens saambring vir die jag en vlieg storie.

Groetnis

Malcolm
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Tue Jan 18, 2011 10:12 am

Alldays Vliegfees Voorberiedings en vergadering fotos.
Attachments
Vliegfees ontbyt.jpg
Vliegfees voorbereidings vergadering & ontbyt braai.
Vlieg vergadering.jpg
Vliegfees voorbereidings vergadering
Vliegveld Voorbereidings.jpg
Skoonmaak het begin.
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Tue Jan 18, 2011 10:16 am

Die Alldays Vliegfeesterrein en Vliegveld (^^) (^^)
Attachments
Vliegveld skoon.jpg
Vliegveld skoon.jpg
Vliegfees terein.jpg
VliegFees terein 10.jpg
avgas
Top Gun
Top Gun
Posts: 695
Joined: Mon Jul 16, 2007 8:35 am
Location: Nylstroom/ Vaalwater

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby avgas » Tue Jan 18, 2011 10:42 am

baie mooi.
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Dries303
Ready for the first flight
Posts: 46
Joined: Wed Sep 08, 2010 1:43 pm

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Dries303 » Tue Jan 18, 2011 12:07 pm

Baie dankie vir die foto's en die kommunikasie- die fly inn kan net suksesvol wees vhpy

Ek het nog nie die nodige somme gemaak vir die roete nie. Ek sal dit nog later doen as ek die tyd kry. As iemand al die calculations gedoen het, sal ek dit waardeer as 'n aanduiding gegee kan word hoeveel myl die distansie is en hoe lank 'n mens met 'n Aquilla 582 soontoe sal vlieg(vanaf Kroon airfield, Rosslyn). As 'n mens moet refuel, waar sal die ideale "stop-over" wees? (!!)

Groete
Andries du Plessis
AQUILLA ZU-BVO
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Tue Jan 18, 2011 1:35 pm

avgas wrote:baie mooi.
Baie dankie,
Het gedink ek gaan jou sondag ontmoed, maar jy se die renoster manne het jul besig gehou?
Dankie in elk geval vir jou navrae en belangsteling in ons Alldays vliegfees.
Sien uit om jou te verwelkom op Alldays in die toekoms.
Bosveld Groete.
Pieter
avgas
Top Gun
Top Gun
Posts: 695
Joined: Mon Jul 16, 2007 8:35 am
Location: Nylstroom/ Vaalwater

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby avgas » Tue Jan 18, 2011 9:39 pm

Die weer het ons toe nie eers toegelaat om te gaan help nie. Ons het toe maar suid gegaan maar die weer was bitter goor.
Ons wil gaan kyk hoe loop die Limpopo en dan by julle kuier.
Sal julle laat weet
Groete
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
User avatar
Jabbanaught
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1177
Joined: Sat Sep 01, 2007 7:45 pm
Location: FASH - Stellenbosch

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Jabbanaught » Wed Jan 19, 2011 2:46 pm

Pieter lyk asof jy n groot ding beplan daar by jou , baie geluk en sterkte !
Autogyro - Calidus ZU- ???
Magni M22 - ZU EGA

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests