I Survived! Viva RAF2000

The meeting place for gyronauts, gyronuts and those nuts about gyro's

Moderators: Gyronaut, Condor, FO Gyro

User avatar
Jabbanaught
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1177
Joined: Sat Sep 01, 2007 7:45 pm
Location: FASH - Stellenbosch

Re: I Survived! Viva RAF2000

Postby Jabbanaught » Thu Sep 02, 2010 12:59 pm

Pieter Smith wrote:
JetRanger wrote:Pieter, soos ek gese het, ek moet nog 'n RAF eienaar teekom wat nie versot is op sy aerrietjie nie! Ek begryp nou hoekom. 134 ure in 3 maande wil gedoen wees! Mooi so. Bly net asseblief erg versigtig - onthou, 200 ure is die gevaarlikste ne!

JetRanger, danki vi di reply. Versot is nie die woord nie. Ek sal nog by jou inni kaap ook n draai kom maak, wil graag voel hoe vlieg die M24. Ja jong, as ek ni elke oggend en elke middag vlieg nie raak ek heel mal, dis die beste manier van ontspaning in die wereld. Dit bly maar net lekker!!!!!!!!! Was vanoggend af Pondrift toe bietjie daar rond gevlieg oor die limpopo en to weer terug Alldays toe. Die weer is fantasties hier en ek geniet elke oomblik. Groete daar inni kaap, ek sal erg versigtig wees hier bo as julle versigtig is daar onder.

(^^) (^^) (^^) (^^)
Kan ek nie vir jou kom werk nie , Wil ook so lekker rondvlieg

Paul
Autogyro - Calidus ZU- ???
Magni M22 - ZU EGA

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests