Hallo almal
Ek wil graag julle raad vra oor die RAF 2000 gyroplane( Subaru enjin). Ek wil weet wat is die running cost per uur? Prys van opleiding? Hoeveel uur het mens nodig om jou lisensie te kry? Wat is die maksimum gewig vir pilot en pax per sitplek met n halftenk brandstof? Hoe stadig kan n mens veilig met die ding vlieg?
Eagle aviation het een vir R340000, kan mens hom maar koop? As die masjien op sy ure is wat kos n overhaul? Maw time x.
Hoop iemand kan my help
Groete
Izak
RAF 2000 eienaars
Moderators: Gyronaut, Condor, FO Gyro
-
- Woohoo 100 posts - flying high
- Posts: 117
- Joined: Fri May 22, 2009 8:14 am
Re: RAF 2000 eienaars
Good Morning Izak.
Welcome to the world of Gyros. i have had the opportunity to fly the RAF and it is in my opinion good value for money. You can get more info on the http://www.rafgyro.co.za page and you can also contact Eben Mocke on 05433one35three4. They should be able to help you with information on the engine, they also conduct training. You did not state where you are residing. If you go to the http://www.sagpa.co.za site, there may be instructors closer to you, that can assist with the training.
You can also read the posting done by Jetranger regarding his flying of the RAF.
Greetings and operate savely.
Braam Hechter

- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: RAF 2000 eienaars
Hallo Izak,izak01 wrote:Hallo almal
Ek wil graag julle raad vra oor die RAF 2000 gyroplane( Subaru enjin). Ek wil weet wat is die running cost per uur? Prys van opleiding? Hoeveel uur het mens nodig om jou lisensie te kry? Wat is die maksimum gewig vir pilot en pax per sitplek met n halftenk brandstof? Hoe stadig kan n mens veilig met die ding vlieg?
Eagle aviation het een vir R340000, kan mens hom maar koop? As die masjien op sy ure is wat kos n overhaul? Maw time x.
Hoop iemand kan my help
Groete
Izak
Ek kan jou so bietjie inligting gee oor wat ek ondervind met my RAF, maar ek stel voor jy maak kontak met Eben Jnr vir meer detail. Ek het my opleiding in Upington gedoen, dit het my n maand geneem, (+/- 35-40 ure dual en toe 15 ure solo). Ek het op n plaas groot geword en van vroeg af geleer van goeie steaks, biltong en van brandewyn en coke drink, als wat lekke vet maak. Ek weeg 110kg en my broers een 95kg en die ander een 112kg. Ons vlieg elke dag met n vol tenk sonder enige probleem. As ek alleen vlieg brand ek so 13-15 lt brandstof en as ek met my dik gat broer vlieg voltenk brand ons so 20-24lt n uur. Ons tel ons wild, kyk die beeste , waterkrippe en lyndrade en die RAF vlieg lekke stadig genoeg om als baie mooi te kan sien.
Die RAF is die tipe vliegtuig wat jy altyd gaan wens om te he, so koop hom dan slaap jy lekke en hoef nooit te wonder oor hoe of wat sou die RAF gedoen het nie.
Hy het baie meer as net die looks!!!
Bosveld Groete
Pieter
Re: RAF 2000 eienaars
Baie dankie vir die terugvoering ek waardeer dit
Groete
Izak
Groete
Izak
Re: RAF 2000 eienaars
Hi Izak
Die geld wat 'n mens uitlê op 'n Gyro (meeste gevalle is dit 'n speelding) is nogal baie.
Ek wil asb nie weer die debat begin van wat is die beste nie!!!!!!!
My raad is egter die volgende (en ek aanvaar jy het geen Gyro ervaring nie):
Gaan vir 'n bekendstellingsvlug by een van die instrukteurs.
Roelf Palm het altyd gewaarsky dat dit sloos slanggif is. As dit gebyt het sal jy nooit weer dieselfde wees nie. Wees dus gewaarsku.
Indien die slanggif inskop, doen dan so 5 ure opleiding in enige Gyro. Nou is jy in 'n posisie om ALMAL self te kan gaan vlieg saam met 'n instrukteur en te bepaal wat sal vir JOU werk. Doen nou die somme oor wat kan en wil JY bekostig en watter een vlieg vir JOU die lekkerste.
Iemand het onlangs die opmerking gemaak dat die Gyro's binne 5% van mekaar is, maar tog verskillend. Alamal het voordele en nadele.
MAAR JY GAAN DIE TJEK SKRYF.
Geniet hierdie reis na Gyrovlieg, dit is 'n lekker een..........

Auto-Gyro Calidus ZU-RRG
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: RAF 2000 eienaars
Condor wrote:Hi Izak
Die geld wat 'n mens uitlê op 'n Gyro (meeste gevalle is dit 'n speelding) is nogal baie.
Ek wil asb nie weer die debat begin van wat is die beste nie!!!!!!!
My raad is egter die volgende (en ek aanvaar jy het geen Gyro ervaring nie):
Gaan vir 'n bekendstellingsvlug by een van die instrukteurs.
Roelf Palm het altyd gewaarsky dat dit sloos slanggif is. As dit gebyt het sal jy nooit weer dieselfde wees nie. Wees dus gewaarsku.
Indien die slanggif inskop, doen dan so 5 ure opleiding in enige Gyro. Nou is jy in 'n posisie om ALMAL self te kan gaan vlieg saam met 'n instrukteur en te bepaal wat sal vir JOU werk. Doen nou die somme oor wat kan en wil JY bekostig en watter een vlieg vir JOU die lekkerste.
Iemand het onlangs die opmerking gemaak dat die Gyro's binne 5% van mekaar is, maar tog verskillend. Alamal het voordele en nadele.
MAAR JY GAAN DIE TJEK SKRYF.
Geniet hierdie reis na Gyrovlieg, dit is 'n lekker een..........
Hallo Izak,
Dis baie baie waar wat Condor se, gaan vir n bekendstelings vlug, gaan vlieg almal, hulle is almal +/- 5% van mekaar, wees gewaarsku, soos Condor se" DIT IS VERSLAWEND! en dit is jy wat die tjek teken, soos koop die een wat jou behoeftes die beste pas. Dit is wat ek gedoen het, en dit werk vir my. Sterkte
Bosveld Groete
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 11 guests