Bantam v Thunderbird
Re: Bantam v Thunderbird
Eisch.......now I am totally confused....just when I started looking for a Bantam, now after all this I must look at a Thunderbird as well.

- JJJ
- Solo cross country
- Posts: 140
- Joined: Sat May 30, 2009 8:02 pm
- Location: Vanderbijlpark S26 44 246 E027 47 195
Re: Bantam v Thunderbird
Congratulations Blue Max. Witch one did you buy? Give us a picture please
JJJ
JJJ
- Blue Max
- Frequent Flyer
- Posts: 1458
- Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
- Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35
Re: Bantam v Thunderbird

Hi JJJ.
Gaan jy nog na Namibiee toe.??
Ek wens ek kon saam..
Ek pos n Pic van my TBird..
Dit is TBird Mk 11 met 582 engine..( 270 Hrs)Sy staan nog in die hanger want Trevor Davies moet haar kom ATF sodat ek haar op my naam kan kry en dan moet ek leer om haar te vlieg...
Ek try n Pic opkry..
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
- JJJ
- Solo cross country
- Posts: 140
- Joined: Sat May 30, 2009 8:02 pm
- Location: Vanderbijlpark S26 44 246 E027 47 195
Re: Bantam v Thunderbird
Hi Blue Max
Ja ons is sover twee JK-05 en twee Topaz en vertrek Dinsdag die 7de Sept 06h00 na Namibia. Mooi Thunderbird. Jy moet kontak hou dan meet ons wanneer jy haar kan vlieg. Ek wil n ver trippie reel met die Thunderbird. Ons is 3 ouens wat vanaf Vanderbijlpark wil vlieg. Ons wag ook vir een ou om sy lisensie te kry

Blue Max,
Net vir interessantheid....waarom die 3-as rigting??
Net vir interessantheid....waarom die 3-as rigting??
I believe I can fly...even touch the sky
- Blue Max
- Frequent Flyer
- Posts: 1458
- Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
- Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35
Re: Bantam v Thunderbird

Hallo Ouman,
Ek is so gehook op n trike dat ek myne beslis gaan hou..
n Trike is soos n spieel in jou hand, jy kan hom enige rigting wys..
Die fixwing ding is n challenge wat ek met myself aan die gang het..
Twee aeries..een staan op die plaas en die ander een in Benonie waar ek ook baie tyd deurbring..
Daar is egter iets wat my bekommer en ek wil die vraag op die forum pos..
Met my trike met n 582 het ek nie worries vir n engine out nie, maar met n fixwing met n 582 ??????????Dit laat my worrie..!!
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 16 guests