Thanx Hannes,
Ons het jou en jou Bantam gemis die afgelope naweek! Volgende keer gaan jy saam!
Groete
Invitng Any Gauteng / North Wes Bantam Piltos for 2 day Trip
- JJJ
- Solo cross country
- Posts: 140
- Joined: Sat May 30, 2009 8:02 pm
- Location: Vanderbijlpark S26 44 246 E027 47 195
Re: Invitng Any Gauteng / North Wes Bantam Piltos for 2 day
Hannes ek wag nou al blerrie lank vir jou kuier. Lyk my julle ouens by Panorama vlieg net circuits
JJJ

JJJ
Re: Invitng Any Gauteng / North Wes Bantam Piltos for 2 day
> > > > Hallo JJ,
As dit maar net 'circuits' was, is dit al klaar 'n helse 'achievement'.
Ek het twee oog operasies gehad en is nou vir 6 weke 'ge-ground', meer soos 'n jakkals wat voor 'n gat sit en tjank.
Ek glo jou Nam. trip gaan merske wees.
Adios,

Hannes.
Bantam B22J (ZU-DUX)
Luff your aerie.
Bantam B22J (ZU-DUX)
Luff your aerie.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 12 guests