Die Turbi smeek al lank vir aandag. Dis tyd dat ek n mes in sy fabric indruk, maar dit sal soos moord wees. Tenminste het ek darem nou n ander speelding, so sal hopelik nie wortels aan my crocks se sole groei nie. Goose, MORE. Vandag die nuwe gatwielietjie aangesit, en ek en Softness het biekie gaan taxi. Voel nou meer in beheer. Ek moet net keer want softness se, se moer, gaan vlieg hom nou, met my en al! Ek het net vir n ander gatwiel gewag, want as die vliegtuig nie 100% diensbaar is nie, moenie hom probeer vlieg nie. Die ander wiel se lock was beneuks, en ek kon hom nie so kry dat hy ELKE keer reg lock nie. Die risiko om my errie op te dinges is net te groot, so: Patience, my dear friends, is one of the virtuous of life. If the weather plays along, tomorrow is going to be da big day. Keep yer thumbs up and your fingers crossed!!!

VERTICAL TAXI DAY.