Daar is niks verkeert met 'n Single Ignition 503 nie. Die enigste verskil is dat julle net een stel vonkproppe het in plaas van twee, wat 'n backup vir jou gee. As jy jou enjin gereeld diens, vonkproppe vervang elke 25uur, Filters skoonmaak, goeie olie en skoon brandstof gebruik en 'n goeie pre-flight inpspeksie doen, is daar geen rede dat jou engin nie jare diens kan gee nie.
Ek weet van single ingitions wat oor 1000uur sonder probleme loop.
1. diens gereeld
2. vlieg gereeld ( nie een of twee keer 'n jaar nie)
3. Oefen gereeld om te land sonder enjinkrag (net in geval)
NS. Verskoon my afrikaans
