Postby Bacchus » Mon Nov 16, 2009 11:57 am
Hi guys.
Still busy with this. Here is my latest correspondence. Is there anything else a person can add here and investigate? Any ideas will be looked at.
I quote:
Ten einde my in staat te stel om ‘n paar premieberekeninge te maak, verneem ek graag of jy my moontlik van die volgende inligting kan voorsien?
1) Minimum, maksimum en geskatte, gemiddelde markwaarde van ‘n microlight
2) Minimum, maksimum en geskatte, gemiddelde markwaarde van ‘n vastevlerk
3) Minimum, maksimum en geskatte, gemiddelde markwaarde van die res
4) Jou geskatte, gemiddelde kostes vir die herstel van ‘n vliegtuig in elkeen van bogenoemde katagorieë, ná ‘n ongeluk
Dink jy dit sal prakties moontlik wees vir elke vlieënier om ‘n “indemnity” vorm deur sy passasier te laat onderteken elke keer as hy ‘n passasier saamneem, vir doeleindes van passasiersaanspreeklikheidsversekering?
Die gevare waarteen verseker moet word, volgens my, is die volgende:
1) Omvattende versekering vir die vliegtuig, ook terwyl in transito op pad.
2) Passasiers Aanspreeklikheid
3) Derdeparty Aanspreeklikheid
4) Opsionele dekking vir los toebehore, wat nie aan die vliegtuig vasgeheg is nie, soos bv. vliegpakke, los instrumente, radios, kameras, ens.
5) Opsionele Persoonlike Ongevalle dekking vir vlieëniers
Kan jy aan enige addisionele dekking dink wat julle kan benodig?
Thanks guys.
ZU-GFC COBRA