Elk geval. Hello. Nice site. Op die oomblik vlieg ek niks nie, en het net 'n kar license, maar ek wil sien wat ek daaraan kan doen later die jaar wanneer dit warmer raak as ek my kop uit my !@# getrek kan kry... Ek het al vir 'n tyd valskerm gespring, en dit was nice. Moeiliker om te deel met ander mense, want hulle kannie saamkom nie.
.-.-.
Dit help nie ek bel iemand nou nie, want ek moet nog eers spaar en warmer sokkies koop, maar waar sal 'n goeie plek wees om te gaan vir training etc. (ek is in ~randburg area). Ek dink vir eers wil ek weight-shift trikes leer.
groete
p

===================================
Verskoon my ek toets gou die Smilies...






