Considering a homebuilt project.

Technical questions, advice, sharing information etc (aircraft, engines, instruments, weather and such)
User avatar
Brian
Got my wings at last
Got my wings at last
Posts: 226
Joined: Thu Mar 29, 2007 8:24 pm

Re: Considering a homebuilt project.

Postby Brian » Fri Mar 13, 2009 9:04 pm

Hi Priester

Ek laaik my BB kwaai maar ek sal graag wil weet wat het jou agterent in so krul getrek vir die aeries.

OPbouende kritiek is altyd goed.
Sien ons jou in Bultfontein more?
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Considering a homebuilt project.

Postby Boet » Fri Mar 13, 2009 9:17 pm

:lol: :lol: Brain, die oubaas hou van gevaarlik lewe. Mens raak seker maar so bietjie kens as jy oud raak. Moet jou maar nie te veel aan steur nie, eintlik geniet hy sy BB baie, net bietjie onnosel as dit by die 582 kom..........
User avatar
Arnulf
Pilot in Command
Pilot in Command
Posts: 798
Joined: Thu Mar 16, 2006 4:44 pm
Location: Windhoek / Omaruru

Re: Considering a homebuilt project.

Postby Arnulf » Fri Mar 13, 2009 9:46 pm

priester wrote:Moffie arreplane gn wonder mense will die ding nie vlieg nie :twisted:
Boet wrote::lol: :lol: Brain, die oubaas hou van gevaarlik lewe. Mens raak seker maar so bietjie kens as jy oud raak. Moet jou maar nie te veel aan steur nie, eintlik geniet hy sy BB baie, net bietjie onnosel as dit by die 582 kom..........
Hoe dan nou Boet?
Wil jy vir ons vertel hy is n moffie wat moffie aeroplanes vlieg ##
User avatar
Brian
Got my wings at last
Got my wings at last
Posts: 226
Joined: Thu Mar 29, 2007 8:24 pm

Re: Considering a homebuilt project.

Postby Brian » Sat Mar 14, 2009 5:52 pm

Hi Boet.

Ek het vandag vir Priester ontmoet in Bultfontein en hy kan maar se wat hy wil, hy kyk met trots na sy eie Bushbaby.

Priester, bly te kenne en ek moet se jou Bushbaby is baie mooi. Ek het besluit om my wiel ook liewer op die regte plek te sit.

Groete
Brian

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 4 guests