Kan ek nie vir jou kom werk nie , Wil ook so lekker rondvliegPieter Smith wrote:JetRanger wrote:Pieter, soos ek gese het, ek moet nog 'n RAF eienaar teekom wat nie versot is op sy aerrietjie nie! Ek begryp nou hoekom. 134 ure in 3 maande wil gedoen wees! Mooi so. Bly net asseblief erg versigtig - onthou, 200 ure is die gevaarlikste ne!
JetRanger, danki vi di reply. Versot is nie die woord nie. Ek sal nog by jou inni kaap ook n draai kom maak, wil graag voel hoe vlieg die M24. Ja jong, as ek ni elke oggend en elke middag vlieg nie raak ek heel mal, dis die beste manier van ontspaning in die wereld. Dit bly maar net lekker!!!!!!!!! Was vanoggend af Pondrift toe bietjie daar rond gevlieg oor die limpopo en to weer terug Alldays toe. Die weer is fantasties hier en ek geniet elke oomblik. Groete daar inni kaap, ek sal erg versigtig wees hier bo as julle versigtig is daar onder.
![]()
![]()
![]()
Paul